Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
September 01, 2020Monitor 1 September 2020 - Deel 2Twee kommersiële en opkomende boere buite Venterdorp bou brûe. En ons bespreek die ANC se besluite ná 'n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee vergadering....more54minPlay
September 01, 2020Monitor 1 September 2020 - Deel 1'n Vooraanstaande ekonoom voorspel 'n werkloosheidssyfer van 50%. En, het Suid-Afrika nog 'n politieke party nodig? Ons praat met 'n politieke ontleder oor Action SA se ambisieuse planne....more41minPlay

August 31, 2020Monitor 31 Augustus 2020 - Deel 2Ons kyk na die stand van die ANC te midde van wat as die party se ergste korrupsiekrisis ooit beskryf word; en ons praat met die seun van die Comrades-wenner, Nick Bester, wat gister tydens 'n oefensessie in Magalies aangerand is....more52minPlay

August 31, 2020Monitor 31 Augustus 2020 - Deel 1Die soektog na verdagtes in die Newcastle dubbele plaasmoord gaan voort; en vyftien mense wat polisiebeamptes insluit, verskyn vandag in die hof weens bedrog in verband met kentekens op polisievoertuie....more43minPlay

August 28, 2020Monitor 28 Augustus 2020 - Deel 1** Donald Trump het pas sy Republikeinse Nomineringstoespraak vir die presidentskap gelewer. Ons praat met 'n politieke ontleder.....more41minPlay
August 28, 2020Monitor 28 Augustus 2020 - Deel 2** Hulde aan twee Namibiërs...** Dis Vrouemaand, en dr. Willem Botha bespreek die woorde: megalomaniak, sikofant en papgeld..** En, rolprentteaters is weer oop....more49minPlay