Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
September 03, 2020Monitor 3 September 2020 - Deel 2** Brasilië se ekonomie het die grootste inkrimping ooit beleef...** Ons praat oor die politieke gevolge van Suid-Afrika se hoë werkloosheid. ** En, die Silwerskermfees maak sy virtuele buiging.....more50minPlay

September 03, 2020Monitor 3 September 2020 - Deel 1** Nuwe navorsing toon dat sekere wettige prestasieverbeterende produkte lei tot beduidende alkoholmisbruik. ** En ons praat met John Moodey, wat gister skielik as die Gautengse leier van die DA bedank het....more44minPlay

September 02, 2020Monitor 2 September 2020 - Deel 2Politieke partye wat aan gister se debat oor plaasvalle deelgeneem het, eis dat die soort misdaad moet stop - ons hoor 'n verskeidenheid stemme oor die kwessie....more52minPlay

September 02, 2020Monitor 2 September 2020 - Deel 1Die drukgroep Corruption Watch skryf 'n skerp-bewoorde brief aan president Cyril Ramaphosa oor korrupsie; en 'n wiskunde-begaafde in Indië wys sy staal na hy 'n goue medalje in 'n internasionale kompetisie gewen het....more41minPlay

September 01, 2020Monitor 1 September 2020 - Deel 2Twee kommersiële en opkomende boere buite Venterdorp bou brûe. En ons bespreek die ANC se besluite ná 'n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee vergadering....more54minPlay