Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
September 07, 2020Monitor 7 September 2020 - Deel 2Die Rooikruis se krygsgevangene-protokol vier sy 150ste bestaansjaar. Ons praat met 'n oorlogskenner. En die hoogaangeskrewe rolprent STAM word vir die eerste keer vertoon....more52minPlay
September 07, 2020Monitor 7 September 2020 - Deel 1Hulde aan 'n voormalige uitvoerende hoof van die Nelson Mandela Stigting. Die DA het oor die naweek sy beleidskonferensie gehou. Ons praat met 'n politieke ontleder....more41minPlay

September 04, 2020Monitor 4 September 2020 - Deel 2Eskom verwag dat beurtkrag tot Desember, en waarskynlik volgende jaar Julie, sal voortduur. Ons praat met die bedryfshoof om meer te hoor oor die kragverskaffer se planne om die ligte aan te hou. 'n Kenner gee ook raad oor wat jy kan doen as jou toerusting en toestelle breek as gevolg van beurtkrag....more53minPlay

September 04, 2020Monitor 4 September 2020 - Deel 1Die speaker van die parlement sê die Helen Suzman-stigting se klag dat die parlement nie die nodige wetgewing het om die staat se COVID-19-reaksie te kontroleer nie, is 'n feitefout én 'n regsfout - uitspraak in die hofsaak is voorbehou. Die regering wil temaparke landswyd oprig by plekke van kulturele belang waar simbole uit Suid-Afrika se geskiedenis bewaar sal word. Agri SA verwelkom die hoëvlak aandag wat plaasaanvalle geniet....more45minPlay