Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,451 episodes available.
August 14, 2020Monitor 14 Augustus 2020 - Deel 1Nog 'n dag van beurtkrag.; Maar die WNNR sê beurtkrag kan verbruikers vir ten minste nog drie jaar knou.; Die Seevoël en Pikkewyn Rehabilitasie Sentrum sukkel weens 'n gebrek aan fondse om te oorleef.; en 'n Opvoeder van Uitenhage in die Oos Kaap het alle tradisies gebreek om die eerste vroue hoof van die oudste tegniese hoërskool in die land te word....more47minPlay
August 13, 2020Monitor 13 Augustus 2020 - Deel 1Die openbare beskermer sê die parlement moet verhoed word om haar uit haar pos te verwyder; Namibie word teruggeplaas op 'n strenger vlak van inperking; Agri SA en die polisie het onderneem om hulle verhouding te versterk - ons kry duidelikheid oor wat die samewerking beteken; en die matriekeskamens word vanjaar van 5 November to 15 Desember geskryf - ons kry reaksie op die aankondiging en vra of matrikulante genoeg tyd het om voor te berei...more52minPlay
August 13, 2020Monitor 13 Augustus 2020 - Deel 2Rusland het die eerste Coronavirus entstof bekendgestel, howel baie mense sê dat dit te gou gedoen is. Ons vind meer uit oor die proses waardeur 'n entstof moet gaan voordat dit goedgekeur kan word; Ons vra ook of die coronavirus oorgedra kan word van 'n ma na haar nuutgebore baba? En die instrument landing stelsels by verskeie van Suid- Afrika se groot lughawens is afgeskakel - ons vra hoekom dit gedoen is en wat die gevolge kan wees........more56minPlay

August 12, 2020Monitor 12 Augustus 2020 - Deel 1Limpopo-boere betoog in Polokwane op die trappe van die landdroshof teen plaasaanvalle; en 'n kenner praat oor hoekom so baie Suid-Afrikaners hulle aan drank vegryp....more46minPlay
August 12, 2020Monitor 12 Augustus 2020 - Deel 2Die DA loods 'n aanlynpetisie om die regering te vra om reis oor die grense van die provinsies heen toe te laat - ons hoor ook by 'n safari-operateur hoe die imperkings hiulle raak; en die presidensiële kommissie sal binnekort aanbevelings oor die Vierde Nywerheidsrevolusie aan die kabinet voorlê....more53minPlay