Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
September 14, 2020Monitor 14 September 2020 - Deel 2Steek daar waarheid in die waarskuwings dat Suid-Afrika se ekonomie teen 2030 ineen kan stort? Die Durban filmfees word weens Covid-19 aanlyn aangebied....more48minPlay
September 14, 2020Monitor 14 September 2020 - Deel 1Die minister van vervoer sê Suid-Afrika se internasionale grense moet oopmaak sodat die ekonomie kan groei. Plaaslike munisipaliteite word glo só sleg bestuur dat selfs samesmeltings hulle nie sal kan red nie....more45minPlay

September 11, 2020Monitor 11 September 2020 - Deel 2Organisasies en individue van 60 lande eis optrede teen China deur die Verenigde Nasies. Intussen vlieg Sjinese vegvliegtuie oor Taiwan, wat die spanning in die Taiwan Seestraat aansienlik verhoog. Die langverwagte Disney-treffer, Mulan, is pas in rolprentteaters vrygestel. Leon van Nierop verduidelik of dit die lang wag werd was....more46minPlay

September 11, 2020Monitor 11 September 2020 - Deel 1Toerisme-instellings op Beaufort-Wes is swaar getref deur die nasionale inperking. Wysigings aan die kieswet word binnekort in die parlement ter tafel lê, wat die weg kan baan vir elektroniese stemming. Die Universiteit Stellenbosch doen navorsing oor nuwe tuberkulose diagnostiese en genetiese toetse. En 'n paneel van menseregtekenners het 'n spesiale verslag oor die stand van menseregte in Jemen vrygestel....more38minPlay