Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
September 17, 2020Monitor 17 September 2020 - Deel 2President Cyril Ramaphosa kondig aan dat internasionale vlugte hervat gaan word. Nog polisiebeamptes gaan by spoorwegstasies ontplooi word om pendelaars se veiligheid te verseker en kabeldiefstal te bekamp....more53minPlay

September 17, 2020Monitor 17 September 2020 - Deel 1AfriForum pak grondonteiening sonder vergoeding in die hof oor wat hulle as 'n gebrekkige konsultasieproses beskryf. En wetenskapjoernaliste sê hulle kan nie 'n stem aan sogenaamde kwaksalwery gee nie....more40minPlay
September 16, 2020Monitor 16 September 2020 - Deel 2Ons vra waarom die ANC nou onderneem het om die koste van sy party-afvaardiging se besoek aan Zimbabwe met 'n lugmagvliegtuig, te betaal. En ons vra hoe die parlementêre proses nou eintlik werk as dit kom by die goedkeuring van wetgewing....more48minPlay
September 16, 2020Monitor 16 September 2020 - Deel 1Boere van Klipplaat in die Oos-Kaap kry broodnodige droogtehulp. Die seiljagvaarder en argitek, Gawie Fagan, word onthou vir sy bydrae tot die Wes-Kaapse argitektuur- en erfenislandskap. Ons plaas die fokus op boeliery, en vra hoe ouers hulle kinders daarteen kan beskerm....more44minPlay
September 15, 2020Monitor 15 September 2020 - Deel 2Daar gaan elke jaar sowat 278 miljard ton se ys verlore in Groenland. Die Wêreld Meteorogiese Organisasie het dit onlangs bevestig. Die drukgroep Equal Education soek statistiek oor skoolmaaltye. Die Suid-Afrikaanse regering reageer op berigte dat Iran die Amerikaanse ambassadeur in Pretoria om die lewe wil bring....more48minPlay

September 15, 2020Monitor 15 September 2020 - Deel 1'n Afvaardiging van Limpopo-LUR'e besoek die familie van Lizette en Hettie Deacon, wat verlede week buite Polokwane vermoor is. Die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika is skynbaar besig om soos slegte weer oor te trek....more41minPlay

September 14, 2020Monitor 14 September 2020 - Deel 2Steek daar waarheid in die waarskuwings dat Suid-Afrika se ekonomie teen 2030 ineen kan stort? Die Durban filmfees word weens Covid-19 aanlyn aangebied....more48minPlay