Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,452 episodes available.
August 17, 2020Monitor 17 Augustus 2020 - Deel 1** Agt mense brand dood by 'n lodge buite die Kgalagadi-oorgrenspark. ** Die ANC in Noordwes gaan burgemeesters, speakers en hoofswepe by vyf munisipaliteite verwyder...more37minPlay
August 17, 2020Monitor 17 Augustus 2020 - Deel 2** Ons praat breedvoerig met 'n ekonoom en 'n politieke ontleder oor Vlak 2, wat vanaand om middernag inskop....** En net na half-agt gee Pieter van den Berg terugvoer oor die naweek se sport....more39minPlay

August 14, 2020Monitor 14 Augustus 2020 - Deel 1Nog 'n dag van beurtkrag.; Maar die WNNR sê beurtkrag kan verbruikers vir ten minste nog drie jaar knou.; Die Seevoël en Pikkewyn Rehabilitasie Sentrum sukkel weens 'n gebrek aan fondse om te oorleef.; en 'n Opvoeder van Uitenhage in die Oos Kaap het alle tradisies gebreek om die eerste vroue hoof van die oudste tegniese hoërskool in die land te word....more47minPlay
August 14, 2020Monitor 14 Augustus 2020 - Deel 2Daar is groot druk op president Cyril Ramaphosa om die inperking te verslap.; Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek het 'n verslag gepubliseer oor die ekonomiese impak van COVID 19 op spesifiek die toerisme bedryf.; Denel werknemers het nie hul agterstallige salarisse ontvang nie.; en ons praat oor die naweek se sport met Pieter van den Berg....more52minPlay