Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
September 30, 2020Monitor 30 September 2020 - Deel 1OUTA versoek die Hooggeregshof om die omstrede AARTO-wetgewing ongrondwetlik te verklaar. Meer as 2-miljoen werksgeleenthede het in die tweede kwartaal van die jaar verlore gegaan. Die Universiteit van Kaapstad het 'n Khoi- en San-sentrum geopen. En Action SA gaan appelleer teen die besluit van die Verkiesingskommissie om nie die politieke party te registreer nie....more39minPlay
September 29, 2020Monitor 29 September 2020 - Deel 2Verskeie vakbondverenigings maak reg vir arbeidsoptrede teen die manier waarop die Ramaphosa-adminstrasie die ekonomie bestuur; en 'n aantal ekonomiese aanwysers word hierdie week bekendgemaak - soos die indiensnemingsyfers vir die tweede kwartaal....more53minPlay
September 29, 2020Monitor 29 September 2020 - Deel 1'n Senior lid van die ANC se uitvoerende komitee in Mpumalanga verskyn op aanklagtes wat verband hou met die verkragting van twee agtjarige sussies; en die poskantoor gee die versekering dat die nagenoeg 18 miljoen ontvangers van maatskaplike toelaes, nie oor hulle Oktober-uitbetalings bekommerd hoef te wees nie....more43minPlay
September 28, 2020Monitor 28 September 2020 - Deel 2Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde vra vir die instelling van 'n basiese inkomstetoelaag. President Cyril Ramaphosa het die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, formeel tereggewys. En vandag is internasionale nuuskantoordag, wat die kollig plaas op die media se veranderende rol sedert die COVID-19-pandemie....more48minPlay

September 28, 2020Monitor 28 September 2020 - Deel 1Ouma Katriena Esau sê sy is vol vertroue dat haar moedertaal in die toekoms op een of ander manier sal voortleef. Duisende Kapenaars ervaar aardskuddings. Donald Trump maak sy benoeming vir die Amerikaanse hooggeregshofregterpos bekend.En Mosambiek se regering het die Europese Unie gevra vir hulp teen toenemende aanvalle deur ISIS-militante....more46minPlay

September 25, 2020Monitor 25 September 2020 - Deel 2NASA wil terug maan toe - en die keer wil hulle mense daar laat bly. Inperkingsregulasies in ander lande fnuik die plaaslike toerismebedryf. En Ankara en Beijing beweeg al nader aan mekaar op politieke en ekonomiese vlak....more46minPlay
September 25, 2020Monitor 25 September 2020 - Deel 1COPE sê die Jacob Zuma-stigting se uitsprake oor die Zondo-kommissie is 'n aanval op die regbank. 'n Verdagte verskyn vandag in die hof in verband met die moord op die senior polisiebeampte, Charl Kinnear. Wetstoepassingsagentskappe word vandag in KwaZulu-Natal ontplooi nadat 'n groep beswaarde MK-veterane dreig om die provinsie deur protesoptrede tot stilstand te dwing....more36minPlay
September 24, 2020Monitor 24 September 2020 - Deel 2Strenger inperkingsmaatreëls is ingestel om 'n tweede vlaag van Covid-19 infeksies in Brittanje te stuit.; Veeartse in Suider-Afrika stem glad nie saam met Botswana se diagnose vir die vrektes van meer as drie honderd olifante nie.; en een van die plekke wat die storie van ons land se Erfenis vertel, is die Parlement....more47minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.