Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
October 09, 2020Monitor 9 Oktober 2020 - Deel 2Verskeie mense het die afgelope tyd in die hof verskyn in verband met korrupsie-aanklagte - ons kyk na wat ons verder kan verwag wanneer die hofsake voortgaan. Kenners sê mense wat 'n stryd voer teen kanker, moet ook 'n emosionele plan van aksie hê. Is jy bang vir haaie? Tydens Sharktober word mense aangemoedig om meer oor dié roofvisse te leer, en hulle nie te vrees nie....more51minPlay
October 09, 2020Monitor 9 Oktober 2020 - Deel 1Die borgaansoek van twee van die vier aangeklaagdes in die Deacon-moorde is tot aanstaande week uitgestel. Solidariteit stel 'n omvattende werkherstelprogram bekend. Die Openbare Beskermer sê die Nasionale Vervolgingsgesag wil nie saamwerk met haar kantoor nie....more42minPlay
October 08, 2020Monitor 8 Oktober 2020 - Deel 2Nog sewe verdagtes verskyn na verwagting in die hof in verband met die VBS Bank-debakel. Die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shamila Batohi, sê die tyd van straffeloosheid is verby....more44minPlay

October 08, 2020Monitor 8 Oktober 2020 - Deel 1Daar was uiteenlopende reaksie op Dinsdag se geweld by die landdroshof in Senekal in die Vrystaat, waar boere by die verskyning van twee beskuldigdes in 'n plaasmoord betoog het....more41minPlay

October 07, 2020Monitor 7 Oktober 2020 - Deel 2Ons praat met 'n kenner oor die gevare van weerlig. En 'n skeepswrak het skattejagters aan die gons....more51minPlay
October 07, 2020Monitor 7 Oktober 2020 - Deel 1Woede kook oor in Senekal. Verwarring oor 'n beweerde lasbrief vir die inhegtenisneming van Ace Magashule. COSATU en SAFTU staak vandag landswyd....more42minPlay
October 06, 2020Monitor 6 Oktober 2020 - Deel 2Die vakbondverenigings Cosatu en SAFTU hou vandeesweek landswye stakings, ondermeer teen die regering se ekonomiese herstelplan. Die DA eis die notules van die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se vergadering in Zimbabwe op 9 September....more54minPlay
October 06, 2020Monitor 6 Oktober 2020 - Deel 1Die polisie maak 'n plan bekend om landelike misdaad te bekamp ná gesprekke met Agri SA, TLU en AfriForum. Die landbougemeenskap beplan om vandag by die landdroshof in Senekal in die Vrystaat te betoog wanneer twee verdagtes in verband met die moord op die plaasbestuurder Brendin Horner verskyn....more43minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.