Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,451 episodes available.
September 08, 2020Monitor 8 September 2020 - Deel 1Die DA sê die land het in 'n onbevoegde regering se hande verval. Ons vra die party hoe hulle dit wil verander, en of hulle dit werklik kan doen. Clicks skors twee personeellede oor die omstrede advertensie wat op hulle webwerf gelaai is. Intussen gaan die EFF voort om buite die winkels te betoog en selfs te vandaliseer....more43minPlay
September 07, 2020Monitor 7 September 2020 - Deel 2Die Rooikruis se krygsgevangene-protokol vier sy 150ste bestaansjaar. Ons praat met 'n oorlogskenner. En die hoogaangeskrewe rolprent STAM word vir die eerste keer vertoon....more52minPlay

September 07, 2020Monitor 7 September 2020 - Deel 1Hulde aan 'n voormalige uitvoerende hoof van die Nelson Mandela Stigting. Die DA het oor die naweek sy beleidskonferensie gehou. Ons praat met 'n politieke ontleder....more41minPlay

September 04, 2020Monitor 4 September 2020 - Deel 2Eskom verwag dat beurtkrag tot Desember, en waarskynlik volgende jaar Julie, sal voortduur. Ons praat met die bedryfshoof om meer te hoor oor die kragverskaffer se planne om die ligte aan te hou. 'n Kenner gee ook raad oor wat jy kan doen as jou toerusting en toestelle breek as gevolg van beurtkrag....more53minPlay