Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
October 27, 2020Monitor 27 Oktober 2020 - Deel 2Ons praat oor identiteit en of die regering met betrekking tot beleid soos regstellende aksie, rasseklassifikasie kan afdwing. Vandag is Wêreld Oudiovisuele Erfenisdag....more50minPlay
October 27, 2020Monitor 27 Oktober 2020 - Deel 1Nuwe inligting word bekendgemaak ná die inhegtenisneming van vyf verdagtes in verband met die moord op die Bafana-kaptein, Senzo Meyiwa. Daar is groot entoesiasme onder Amerikaners om aan die verkiesing deel te neem wat hulle dalk as die belangrikste ooit in hulle lewe beskou....more42minPlay
October 26, 2020Monitor 26 Oktober 2020 - Deel 2Die raad van Universiteite Suid-Afrika spreek sy kommer uit oor studente se onverantwoordelike gedrag rakend die inperking op kampusse. Ons praat met prof. Burtram Fielding oor die moontlikheid van 'n tweede vlaag van Covid-19-infeksies. Die Nkomazi Plaaslike Munisipaliteit in Mpumalanga is besig om drie nuwe watersuiweringsaanlegte te bou. En twee nuwe spesies plante is in die Richtersveld ontdek....more46minPlay
October 26, 2020Monitor 26 Oktober 2020 - Deel 1Die premier van KwaZulu-Natal, Sihle Zikalala, waarsku dat wetstoepassers mense sal vasvat wat COVID-19-regulasies ignoreer, om 'n tweede vlaag van infeksies af te weer. Landbou-organisasies verleen hulp aan boere ná die verwoestende veldbrande in die Vrystaat. Weermaglede by die Dunotter militêre basis dreig met regstappe nadat hulle nou al vir meer as twee weke geen krag het nie. En die nuwe Mejuffrou Suid-Afrika is in Kaapstad gekroon....more41minPlay
October 23, 2020Monitor 23 Oktober 2020 - Deel 2Die Covid-19-pandemie en die Amerikaanse regering se hantering daarvan, word 'n sentrale tema in die laaste debat tussen Joe Biden en Donald Trump. Tygerberg-hospitaal in Bellville in die Kaap span die dienste van 'n robot in teen Covid-19....more46minPlay
October 23, 2020Monitor 23 Oktober 2020 - Deel 1'n Jong vrou het 'n video op YouTube geplaas waarin sy haar oupa en sy broer van Kaapstad van seksuele mishandeling beskuldig. 'n Nuwe veldbrand wat vinnig versprei het, het gisteraand tussen Boshoff in die Vrystaat en Kimberley op die Samariapad ontstaan....more36minPlay
October 22, 2020Monitor 22 Oktober 2020 - Deel 2Agri SA sê meer as 100 000 hektaar veld het in die distrik van Boshof, Hertzogville en Hoopstad afgebrand die afgelope vier dae. Nigeriërs betoog steeds in die stad en provinsie van Lagos teen polisiegeweld. Opposisiepartye in die parlement is grootliks gekant teen die president se ekonomiese herstelplan....more49minPlay

October 22, 2020Monitor 22 Oktober 2020 - Deel 1Die Koalisie vir Begrotingsgeregtigheid vra vir 'n nasionale begroting wat menseregte in ag neem. Waterbeperkings word in Kaapstad opgehef. Skadebepaling word gedoen word ná die veldbrande in die Vrystaat. Die Swartland-hospitaal op Malmesbury is heropen nadat dit drie jaar gelede in 'n brand beskadig is....more42minPlay