Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
October 30, 2020Monitor 30 Oktober 2020 - Deel 2Ontleders is bekommerd dat die besluit om nóg geld aan SAL te gee deur die kabinet geneem is en nié deur die Minister van Finansies nie. Minstens 240 Suid-Afrikaners kry daagliks 'n beroerte. Wat kan jy doen om jouself veilig te hou? Verskeie Midde-Oosterse lande staan op teen Frankryk ná die onlangse spotprentdebakel in die land....more50minPlay

October 30, 2020Monitor 30 Oktober 2020 - Deel 1Die EFF-leier se aanrandingsaak is tot volgende jaar uitgestel. Strenger kwotas is ingestel vir die kreefseisoen. Ons kry die jongste oor die omvang van die brandskade in dele van die Vrystaat. Onpadwaardige voertuie is volop in Afrika, maar hulle word in hierdie toestand aan mense verkoop?...more45minPlay

October 29, 2020Monitor 29 Oktober 2020 - Deel 2Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, word gekritiseer oor nog 'n finansiële reddingsboei vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Deur Suid-Afrikaanse produkte te koop, kan werksgeleenthede beskerm word. Yoshi die seeskilpad stuur sy laaste seine....more46minPlay

October 29, 2020Monitor 29 Oktober 2020 - Deel 1Dooie mense en staatsamptenare tel onder diegene wat voordeel getrek het uit die Werkloosheidsversekeringsfonds se Covid-19 tydelike werknemersverligtingskema. Die aanrandingsaak teen die leier van die EFF, Julius Malema, en EFF-parlementslid Mbuyiseni Ndlozi word vandag voortgesit. Opposisiepartye reageer op die mediumtermynbegroting....more43minPlay

October 28, 2020Monitor 28 Oktober 2020 - Deel 2Wat kan ons verwag van die mediumtermyn-begrotingsrede? Agri SA sê die Landbank het dringend regeringshulp nodig. Kiesers in Tanzanië trek vandag hulle kruisies in dié land se presidents- en wetgewerverkiesing....more50minPlay
October 28, 2020Monitor 28 Oktober 2020 - Deel 1Die Tshwane-metro sal teen volgende week weer 'n burgemeester hê. Ekonome gee hulle verwagtinge vir vandag se mediumtermyn-begrotingsrede. Die seinverspreider, Sentech, vra die regering en die Tesourie om die SAUK te help met sy finansiële verpligtinge. Blinde en swaksiende Suid-Afrikaners kan nou gratis toegang tot die grootste aanlynbiblioteek ter wêreld vir blindes kry....more44minPlay