Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
November 10, 2020Monitor 10 November 2020 - Deel 1Die Oudtshoorn Munisipale Raad het besluit om vlak 4 waterbeperkings effens te verslap. 'n Entstof van Pfizer en BioNTech is 90% doeltreffend in die voorkoming van Covid-19-infeksie in fase 3 proewe. Pastoor Timothy Omotoso sal vandag hoor of regter Phillip Zilwa in die Port Elizabethse Hooggeregshof verlof tot appèl sal toestaan, nadat hy verlede week borgtog geweier het. Solidariteit beplan 'n dringende hofaansoek teen die Poskantoor....more45minPlay

November 09, 2020Monitor 9 November 2020 - Deel 2Ons fokus op die Amerikaanse verkiesing. En, Pieter van den Berg bespreek die naweek se sport....more45minPlay
November 09, 2020Monitor 9 November 2020 - Deel 2Ons fokus op die Amerikaanse verkiesing. En, Pieter van den Berg bespreek die naweek se sport....more45minPlay
November 09, 2020Monitor 9 November 2020 - Deel 1Terwyl president Trump beweer dat die verkiesing van hom gesteel is, wil die nuutverkose president versoen. broodnodige hulp aan boere in die Sentraal Karoo....more42minPlay

November 06, 2020Monitor 6 November 2020 - Deel 2Ons ontleed die jongste uitslae van die Amerikaanse verkiesing. Pres. Donald Trump het sy prokureurs opdrag gegee om regstappe te doen teen drie Amerikaanse deelstate. Ons praat hieroor met prof. Llewelyn Curlewis van die Universiteit van Pretoria. 'n TV-reeks oor skaak het die hele wêreld op hol. Leon van Nierop verduidelik in sy weeklikse fliekrubriek hoekom....more48minPlay
November 06, 2020Monitor 6 November 2020 - Deel 1Opposisiepartye in die JB Marks munisipaliteit vra dat die burgemeester moet bedank. Die nuwe burgemeester van Tshwane, Randall Williams, sê die metro sal gou weer fokus op sy kernbesigheid. Daar is groot kommer oor die skerp styging in Covid-19-infeksies in die Nelson Mandela Baai Metro....more40minPlay
November 05, 2020Monitor 5 November 2020 - Deel 2Ons fokus op die Amerikaanse verkiesing. En, die VSA het amptelik die Parys-klimaatooreenkoms verlaat....more41minPlay
November 05, 2020Monitor 5 November 2020 - Deel 1Die omstrede voormalige voorsitter van die SAL-direksie, Dudu Myeni, weier om vrae oor die lugdiens te beantwoord by die Staatskapingskommissie. Verskeie verdagtes word landwyd aangekeer in verband met bedrog by voertuig-toetsstasies....more39minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.