Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,538 episodes available.
November 04, 2020Monitor 4 November 2020 - Deel 2Suid-Afrikaamse politieke partye het gemengde gevoelens oor die Amerikaanse presidentsverkiesing. Duisende werknemers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens wag nog vir hulle skeidingspakkette....more49minPlay

November 04, 2020Monitor 4 November 2020 - Deel 1Die Stad Kaapstad het 'n noodlyn begin waar enige persoon voorvalle van afdreiging kan aanmeld. Verskeie organisasies span saam om die beskerming van troeteldiere deel van die wysigingswetsontwerp oor gesinsgeweld te maak....more43minPlay

November 03, 2020Monitor 3 November 2020 - Deel 2Amerikaners stem vandag - ons praat breedvoerig hieroor met twee politieke ontleders. Dodelike aanvalle in Wene, Oostenryk. En die jongste van die Zondo-kommissie....more43minPlay

November 03, 2020Monitor 3 November 2020 - Deel 1Kaapstad maak 'n plan met slaggate. 'n Hof beslis dit is ongrondwetlik dat staatsorgane vooraf diskwalifikasie-kriteria by tenders in openbare verkryging toepas....more38minPlay

November 02, 2020Monitor 2 November 2020 - Deel 2Spanning is aan die oplaai op die vooraand van Amerika se presidentsverkiesing. Die Franse president Emmanuel Macron verdedig sy landgenote se reg om met vryheid te kan dink, skryf en teken. Die James Bond-akteur, Sean Connery, sterf op 90-jarige ouderdom....more46minPlay
November 02, 2020Monitor 2 November 2020 - Deel 1John Steenhuisen van die DA word met 'n oorweldigende meerderheid as die party se nuwe leier verkies, maar hy het lof vir sy opponent Mbali Ntuli. Kaapstad vra inwoners om betrokke te raak by 'n buitengewone opruimingsveldtog op strande in die provinsie....more37minPlay