Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,451 episodes available.
September 09, 2020Monitor 9 September 2020 - Deel 2Wetgewing is in die pyplyn wat Suid-Afrikaners wat wil emigreer, se planne kan fnuik...en 'n voormalige voorsitter van die Eskom-raad het aan die staatskapingskommissie gesê dat hy gedwing is om vergaderings met die Gupta-familie te hê....more51minPlay

September 09, 2020Monitor 9 September 2020 - Deel 1Die jongste ekonomiese syfers bevestig die wurggreep van Covid-19 op Suid-Afrika. En heuningbye se gif kan aggresiewe borskanker stuit....more51minPlay

September 08, 2020Monitor 8 September 2020 - Deel 2Die EFF sê hulle sal die hele week buite Clicks-winkels protesoptrede hou. 'n Ontleder deel sy insig oor die manier waarop die party te werk gaan as hulle nie met iets saamstem nie. Ons vra ook waarom Suid-Afrikaners nie 'n slegte woord oor hulle hare duld nie. En ons vind meer uit van 'n spesiale ietermagog wat uit die onwettige handel gered is....more56minPlay

September 08, 2020Monitor 8 September 2020 - Deel 1Die DA sê die land het in 'n onbevoegde regering se hande verval. Ons vra die party hoe hulle dit wil verander, en of hulle dit werklik kan doen. Clicks skors twee personeellede oor die omstrede advertensie wat op hulle webwerf gelaai is. Intussen gaan die EFF voort om buite die winkels te betoog en selfs te vandaliseer....more43minPlay