Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,452 episodes available.
May 28, 2020MonitorDie Parlement hou sy eerste virtuele vergadering sedert die inperking ingestel is; Dudu Myeni word as 'n misdadige direkteur in terme van die Maatskappyewet verklaar; Dr Nkosazana Dlamini-Zuma, hou vol dat die verbod op tabakprodukte weens gesondheidsredes tot op Vlak 3 van die inperking verleng is; en die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gister die Eerste Uitgawe van die Finansiële Stabiliteitsoorsig vir 2020 bekendgemaak - 'n ekonoom gee insig oor die betekenis van die verslag.......more52minPlay
May 27, 2020Monitor** 'n Nasionale Biddag word aangekondig, en maatreëls verslap..** 'n Kriminoloog sê dis nie 'n goeie idee om 19 000 lae-risiko oortreders op parool vry te laat nie....more43minPlay
May 27, 2020Monitor** Baie Suid-Afrikaners is bekommerd oor hul regte tydens inperking..Ons praat met 'n regskenner.** En sport kom oorsee stadig maar seker aan die gang. Ons praat met Pieter van den Berg....more50minPlay
May 26, 2020MonitorDie vakbondfederasie SAFTU is bekommerd dat die skuif na Vlak drie van die inperking, die ekonomie 'n hupstoot kan gee ten koste van mense se lewens; Die Poskantoor het die aflewering van briewe en pakkies hervat; en onderwysers is terug skool toe - ons vind uit hoe die eerste dag terug by die werk vir meeste van hulle verloop het........more47minPlay
May 26, 2020Monitor'n Herrie het landwyd losgebars nadat n jong vrou van Kaapstad, onlangs onregmatig deur die polisie gearresteer is. 'n Regskenner sê sy kan moontlik 'n siviele eise teen die polisie indien; Ons praat ook met twee ontleders oor die gebeure en wat ons daaruit moet leer; En vanjaar se Aardklop nasionale kunstefees is gekanselleer - ons praat met die feesbestuurders oor die moeilike besluit wat hulle moes maak...more54minPlay
May 25, 2020Monitor** 'n Vlak 3 inperking tree oor 'n week in werking...ons praat met 'n politieke ontleder en 'n ekonoom..** 'n Groep vooraanstaande akademici skaar hulle by dr. Glenda Gray, wat die inperkingsmaatreëls kritiseer....more45minPlay
May 25, 2020Monitor** Ons praat met 2 mediese kenners oor die vraag: watter doel dien die inperking, op Dag 60, en is daar nie dalk ander opsies om die COVID 19 virus te bestuur nie?** En 'n intense koue front tref die land vandag, en gaan Gauteng teen môre bereik.....more54minPlay
May 22, 2020MonitorTalle sake-eienaars word gedwing om mense af te dank tydens die pandemie - ons hoor hoe dit hulle raak op alle vlakke; Aptekers sê meer mense koop pille om hulle te help slaap in die tydperk; en die Gautengse onderwysdepartement stel die Covid-19-veiligheidsprotokol oop vir openbare deelname....more50minPlay
May 22, 2020MonitorDie Organisasie teen Belastingmisbruik waarsku dat burgerlike verset kan toeneem weens die inperking; die watertoevoer na dele van die Oos-Kaap bly 'n groot uitdaging en die Nelson Mandelabaai-streek stuur af op Dag Zero; Die Reserwebank het sy terugkoopkoers met 50 basispunte verlaag om die ekonomie aan te help - hoe raak dit jou sak? en Eskom voorspel dat hulle drie dae se beurtkrag gedurende die winter sal toepas weens die kragstelsel wat kwesbaar is....more44minPlay
May 21, 2020Monitor** Die Wêreld Handels organisasie is om verskeie redes in die kollig. Ons praat met Johann Human, wat vir sewentien jaar by die organisasie in New York gewerk het..** RSG maak skoonskip by die ATKV Mediaveertjies, en ons praat met die wenners van die Hetzog- en Eugene Marais-pryse..** En Nic de Jager en Margot Luyt praat oor hulle LEWENSBYDRAE-toekennings....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,452 episodes available.