Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
July 21, 2020Monitor** 'n Politieke ontleder kritiseer die opposisie dat hulle doelbewus die president se posisie verkeerd verstaan...** En Renosterberg-belastingbetalers in die Noord-Kaap betaal nie meer hul munisipale rekeninge nie....more54minPlay
July 21, 2020Monitor** Die voormalige minister van Water en Sanitasie staan bont voor die staatskapings-kommissie. ** Die landbou-organisasie SAAI vergader die week met boere in die Wes-Kaap oor hoe die verbod op die verkoop van alkohol hulle raak....more46minPlay

July 20, 2020Monitor'n Boer van Noordwes praat oor sy ervaring na hy byna keelaf gesny is in 'n plaasaanval; en nuwe regulasies laat terugkerende Suid-Afrikaners toe om te self-isoleer....more44minPlay
July 20, 2020MonitorVakbonde in die onderwyssektor vra dat skole weer weens Covid19 gesluit word;en ons bring hulde aan die veteraanaktrise Elize Cawood, wat Saterdag aan longkanker oorlede is....more55minPlay
July 20, 2020MonitorDie Franse Senaat het besluit om geen vernuwing toe te laat in die restorering van die Notre Dame katedraal nie. Die katedraal sal herstel word om te lyk soos hoe dit was nadat dit in die negentiende eeu gerestoureer is. Wêreldwyd het vooraanstaande argitekte hulle potlode geslyp vir die kans om 'n kontemporêre aanslag vir die katedraal te bring, soortgelyk as wat die glas piramiedes vernuwing aan die Louvre gegee het. Anna-Marie Jansen van Vuuren het met Dr Marilyn Martin, 'n argitek en ere-navorsingsgenoot in kunsgeskiedenis by die Universiteit van Kaapstad hieroor gepraat....more8minPlay