Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
July 30, 2020MonitorDie Wes-Kaapse minister van Onderwys veroordeel aanvalle op skole in Kaapstad tydens gewelddadige betoging; Intussen soek die regering na oplossings vir die behuisingprobleme in Kaapstad; en 'n ondersoek is gevra na die betrokkenheid van die president se seun by 'n tender om minibus taxis te beveilig........more41minPlay
July 29, 2020Monitor** 'n Versoek dat die droogtegeteisterde Oos-Kaap as rampgebied verklaar word.** 'n Ekonoom bespreek die IMF-lening van 70 miljard rand...** En ons praat met Daniël Hugo oor MM Walters se bydra tot die Afrikaanse poësie....more50minPlay
July 29, 2020Monitor** Duisende werksgeleenthede in die tabakbedryf is in gedrang ......more52minPlay
July 28, 2020MonitorDuisende mense ly honger weens die inperking; Die gemeenskap van Oudtshoorn is geruk deur die dood gister van dr. David Piedt, 'n ikoon in die onderwys en die Afrikaanse kultuurwêreld; Die EFF is sewe jaar oud - ons kyk na waarom die party gegroei het en wat die toekoms vir hulle inhou; en ons vra of elektriese vliegtuie die toekoms van lugvervoer is?...more49minPlay
July 28, 2020MonitorSommige versekeraars stel nood befondsing beskikbaar aan sy kommersiële polishouers - maar 'n kenner sê dit is nie noodwendig 'n goeie idee om dit te aanvaar nie; ons kry ook reaksie op Steinhoff se voorgestelde skikking van meer as sestien miljard Rand; en Afriforum se veiligheidshoof, Ian Cameron, praat oor sy besluit om ná sewe jaar in die posisie, te bedank...more55minPlay
July 27, 2020Monitor** Uiteenlopende reaksie op die appelhof-uitspraak oor die hernuwing van vuurwapenlisensies..** 'n Pastoor van Centurion praat oor gister se skietery in sy kerk....more45minPlay
July 27, 2020Monitor** Uiteenlopende reaksie op die appelhof-uitspraak oor die hernuwing van vuurwapenlisensies..** 'n Pastoor van Centurion praat oor gister se skietery in sy kerk....more45minPlay
July 27, 2020Monitor** Brittanje en die VSA beskuldig Rusland van die lansering van 'n ruimte-projektiel wat satelliete in hul wentelbane kan aanval. ** En, 'n innoverende voorstel om die land se adres-databasis beter te bestuur....more50minPlay
July 24, 2020MonitorGebrekkige dienslewering in Pretoria word 'n al groter probleem; Die DA vra dat die besteding van rampfondse in die landbou ondersoek moet word; Ons kry ook wye reaksie op president Cyril Ramaphosa se toespraak gisteraand waarin hy skole gesluit het; en die Boeing 747 maak sy finale buiging - ons praat in-diepte oor die impak wat die straler op kommersiele lugvaart gehad het...more48minPlay
July 24, 2020MonitorDie vliegtuigreus Boeing maak gereed om produksie van die ikoniese 747-straler te staak - ons kyk na die geskiedenis van die sogenaamde Queen of the Skies; 'n vlieenier vertel ons van sy loopbaan agter die stuur van die Boeing 747; en 'n Suid-Afrikaanse sjef is 'n finalis in 'n wereldwye pizza kompetisie......more53minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.