Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
August 04, 2020Monitor 4 Augustus 2020Eskom eis miljarde rand van voormalige bestuurders soos Brian Molefe en Anoj Singh in 'n saak wat met die Gupta-familie verband hou; en parlementelede reageer louwarm op 'n voorstel om hulle salarisse te verminder....more53minPlay

August 03, 2020Monitor 3 Augustus 2020 - Deel 2Die hoë vlakke van geweld in Suid-Afrika wek kommer - ons kyk in-diepte na die probleem en wat daaraan gedoen kan word: Bedrog met SIM-kaart-omruiling en ander skelmstreke het skerp toegeneem tydens die grendeltyd; en die Amerikaanse ruimtevaarders Doug Hurley en Bob Behnken, is veilig terug op die aarde...more48minPlay
August 03, 2020Monitor 3 Augustus 2020 - Deel 1Ontevredenheid heers oor die vertraging in die vrylating van 19-duisend gevangenes; Politieke partye sê nuwe regulasies oor reis en ontspanning gaan die toerismebedryf kom te laat om 'n wesenlike verskil te maak; Ons voer 'n gesprek oor die geweldsvlakke in die land en vra of daar 'n geskiedkundige rede is vir die wreedheid wat ons vandag ervaar.......more47minPlay

July 31, 2020MonitorMense word gewaarsku om nie in 'n konflik met wildstropers betrokke te raak nie; ons praat met die die Nasionale Vervolgingsgesag oor nuwe regulasies wat ondersoek na staatskaping raak; en die Wes-Kaapse verkeershoof Kenny Africa tree vandag af....more49minPlay
July 31, 2020MonitorVyf beskuldiges verskyn in die hof in verband met die Hartswater-moorde; en regulasies in die toerismebedryf gaan verslap word....more47minPlay
July 31, 2020MonitorMense word gewaarsku om nie in 'n konflik met wildstropers betrokke te raak nie; ons praat met die die Nasionale Vervolgingsgesag oor nuwe regulasies wat ondersoek na staatskaping raak; en die Wes-Kaapse verkeershoof Kenny Africa tree vandag af....more49minPlay
July 30, 2020MonitorMunisipaliteite regoor die land is in 'n finansiele penarie en word nie reg bestuur nie - ons kyk na sommige voorbeelde hiervan; 'n Kenner deel sy mening oor waarom ons met die probleme sit; en later hoor ons meer van 'n internasionale BALLET kompetisie wat AANLYN aangebied is en Suid-Afrika se beeld 'n hupstoot gegee het.......more55minPlay