Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,452 episodes available.
July 06, 2020Monitor** Standbeelde kom onder skoot. ** Suid-Afrika se krieketspelers is die naweek vereer** En 'n loslopende seekoei vind 'n nuwe tuiste....more53minPlay

July 06, 2020Monitor** Sjina rig 'n waarskuwing aan Brittanje en Australië..** Navorsing toon dat Suid-Afrikaners bekommerd is oor die styging in kospryse..** 'n Ekonoom waarsku dat die ekonomie nie aan- en af-geskakel kan word nie....more47minPlay
July 03, 2020MonitorOnderwysvakbonde sê skole is nie gereed vir nog leerlinge om terug te keer nie.; In Junie is meer voertuie verkoop as die vorige twee maande.; Russe gee Vladimir Putin die groen lig om tot 2036 aan bewind te bly.; en werknemers by Ons Tuiste sorgsentrum in Bloemfontein staak, na 'n positiewe Covid-19 geval....more49minPlay
July 03, 2020MonitorDie jongste navorsing toon dat slegs sewe persent van alle COVID-19 gevalle in Suid-Afrika kinders is.; Sterrekundiges krap kop oor die skielike verdwyning van 'n blou reus ster sowat 75 miljoen ligjare weg van die aarde.; en meer as 'n honderd hofsake is teen die regering gebring, sedert die inperkingsregulasies ingestel is....more52minPlay

July 02, 2020MonitorUnisa moet Afrikaans as onderrigtaal herinstel; treindienste hervat in sommige provinsies; en Krieket Suid-Afrika kondig 'n nuwe hoofborg aan....more47minPlay
July 02, 2020MonitorOns praat met twee kenners oor die regering se moontlike verandering van REGULASIE 28 van die Wet op Pensioenfondse. En, is dit die einde van die ANC-SAKP-COSATU alliansie?...more57minPlay