Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,452 episodes available.
July 13, 2020MonitorDie DA sê mediese personeel werk onder haglike toestande om Covid-19 pasiënte te behandel.; Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het die klem begin plaas op die oordrag van Covid-19 deur die lug.; en die Smile Foundation is bekommerd oor 'n reuse-agterstand in lewensnoodsaaklike operasies, weens die Covid-19 regulasies....more53minPlay

July 13, 2020Monitor'n Aandklokreël word heringestel.; 'n Heropeningsdatum vir rolprentteaters is nog nie vasgestel nie.; Die Hagia Sophia is na 'n hofsaak weer 'n werkende moskee.; en 'n Kredietlewensverskaffer sê Suid-Afrikaners finansier gewone lewensonkostes op kort termyn krediet....more45minPlay
July 10, 2020MonitorDie voormalige leier van die DA, Mmusi Maimane doen 'n beroep op ouers en leerlinge om die klaskamer vandag te boikot; en as jy een van die inperkingsregulasies oortree het en 'n skulderkenningsboete betaal het - dan het jy nou 'n misdaadrekord....more45minPlay
July 10, 2020MonitorDie DA soek antwoorde oor Suid-Afrika se militere betrokkenheid in die noorde van Mosambiek; en die Suid-Afrikaanse bloeddiens hoop om bloedplasma in te span in die stryd teen Covid 19....more50minPlay

July 09, 2020MonitorVakbonde sal nie S.A.L werknemers ontmoedig om vrywillige skeidingspakkette te aanvaar nie.; 61 Suid-Afrikaners is in Kambodja gestrand na die Covid-19 pandemie die land getref het.; Die Helen Suzman stigting spreek kommer uit oor die aanstellingsproses van 'n nuwe hoof vir OPOD.; en die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga sê sy is verbaas dat ouers nie toustaan om hulle kinders vir tuisonderrig te registreer nie....more47minPlay
July 09, 2020MonitorNavorsers aan die Universiteit van Pretoria is betrokke by die opstel van internasionale riglyne aan die polisie.; ISIS waarsku Suid-Afrika om uit te bly uit Cabo Del Gado provinsie in Mosambiek, waar die groep 'n terreur veldtog voer.; Maatskappye pas sanitasie maatreëls toe, maar is die duur skoonmaak produkte en dienste egter nodig?; en regslui in Turkye betoog teen voorgestelde nuwe wetgewing wat die land se balie-rade sal herstruktureer op n manier wat hulle magte erg sal knou....more54minPlay