Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,452 episodes available.
July 09, 2020MonitorNavorsers aan die Universiteit van Pretoria is betrokke by die opstel van internasionale riglyne aan die polisie.; ISIS waarsku Suid-Afrika om uit te bly uit Cabo Del Gado provinsie in Mosambiek, waar die groep 'n terreur veldtog voer.; Maatskappye pas sanitasie maatreëls toe, maar is die duur skoonmaak produkte en dienste egter nodig?; en regslui in Turkye betoog teen voorgestelde nuwe wetgewing wat die land se balie-rade sal herstruktureer op n manier wat hulle magte erg sal knou....more54minPlay
July 08, 2020Monitor** Die Kaapse Hooggeregshof lewer uitspraak teen 'n korttermyn versekeraar. ** Die SJINESE owerheid beperk nou die verkoop van wilde diere op markte....more47minPlay
July 08, 2020MonitorMedia24 gaan sy gedrukte koerante en tydskrifte drasties snoei. 500 werknemers kan hul werk verloor. Ons praat met die hoofredakteur van Netwerk24, die redakteur van Volksblad, en 'n media-ontleder....more54minPlay

July 07, 2020MonitorUniversiteite Suid-Afrika sê sommige studente betaal nie hul klasgelde nie, wat druk op universiteite se kontantvloei plaas.; Ons praat met 'n kliniese sielkundige oor die maatskaplike impak wat die langdurige sluiting van skole op kinders kan hê.; en 'n boompaddatjie reis nege duisend kilometer ver vanaf Kolumbië na Wallis....more54minPlay
July 07, 2020Monitor'n Hofbeslissing oor die heropening van privaat kleuterskole word verwelkom.; Die DA stel 'n Landelike Veiligheid Hofoorsig-eenheid bekend.; Drie dokters wat in COVID-19 sale van Port Elizabeth se besigste hospitale werk, deel hulle stories van uitputting, depressie en angs gedurende die inperkingstyd.; en ons praat met 'n kliniese neuroloog oor die corona virus se effek op die brein....more44minPlay

July 06, 2020Monitor** Sjina rig 'n waarskuwing aan Brittanje en Australië..** Navorsing toon dat Suid-Afrikaners bekommerd is oor die styging in kospryse..** 'n Ekonoom waarsku dat die ekonomie nie aan- en af-geskakel kan word nie....more47minPlay