Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
July 24, 2020MonitorDie vliegtuigreus Boeing maak gereed om produksie van die ikoniese 747-straler te staak - ons kyk na die geskiedenis van die sogenaamde Queen of the Skies; 'n vlieenier vertel ons van sy loopbaan agter die stuur van die Boeing 747; en 'n Suid-Afrikaanse sjef is 'n finalis in 'n wereldwye pizza kompetisie......more52minPlay
July 24, 2020MonitorGebrekkige dienslewering in Pretoria word 'n al groter probleem; Die DA vra dat die besteding van rampfondse in die landbou ondersoek moet word; Ons kry ook wye reaksie op president Cyril Ramaphosa se toespraak gisteraand waarin hy skole gesluit het; en die Boeing 747 maak sy finale buiging - ons praat in-diepte oor die impak wat die straler op kommersiele lugvaart gehad het...more48minPlay
July 23, 2020Monitor** Nuwe navorsing toon dat meer Suid-Afrikaners hul sigarette met mekaar deel as ooit tevore...ons praat met 'n kenner hieroor.. ** En restaurant-eienaars en werknemers betoog landwyd oor werksverliese....more45minPlay
July 23, 2020Monitor** Teen die einde van die eeu sal daar moontlik geen ysbere op die planeet oor wees nie, tensy klimaatsverandering se tempo gekeer word...** En talle skole sukkel met skoon water en reinigingsmiddels....more52minPlay

July 22, 2020MonitorRestaurante betoog vandag teen die uitwerking wat die inperking op hulle het; en 'n nuwe ekonomiese peiling van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek wys ook weer op die hoë koste van die Covid19-inperking....more44minPlay
July 22, 2020MonitorLede van die Ministeriele Advieskomitee kla dat hulle aanbevelings aan die regering oor Covid-19 geignoreer word; die SAUK-raad word daarvan beskuldig dat hulle vir die regering en die parlement lieg; en een van die regering se prestige Covid19-projekte in Gauteng begin nou eers - drie maande later - funksioneer....more54minPlay