Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,580 episodes available.
July 20, 2020MonitorDie Franse Senaat het besluit om geen vernuwing toe te laat in die restorering van die Notre Dame katedraal nie. Die katedraal sal herstel word om te lyk soos hoe dit was nadat dit in die negentiende eeu gerestoureer is. Wêreldwyd het vooraanstaande argitekte hulle potlode geslyp vir die kans om 'n kontemporêre aanslag vir die katedraal te bring, soortgelyk as wat die glas piramiedes vernuwing aan die Louvre gegee het. Anna-Marie Jansen van Vuuren het met Dr Marilyn Martin, 'n argitek en ere-navorsingsgenoot in kunsgeskiedenis by die Universiteit van Kaapstad hieroor gepraat....more8minPlay
July 17, 2020Monitor** Dit lyk of die Covid-19 infeksiekoers in die Kaap stabiliseer** Die eerste Afrikaanse nuusbulletin is vandag 70 jaar gelede uitgesaai....more48minPlay
July 17, 2020Monitor** Ons praat oor die naweek se sport met Pieter van den Berg..** En Willem Botha het dit vanoggend oor die woord: slaap....more48minPlay

July 16, 2020Monitor'n Nuwe hoof van die Onafhanklike Polisiedirektoraat word benoem, en tabakhandelaars gooi nie tou op in hulle strewe om weer wettig sake te doen nie nie....more46minPlay
July 16, 2020MonitorBelanghebbendes soos skuldeisers en vakbonde aanvaar 'n reddingsplan vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens - maar wonder: waar gaan die geld vandaan kom? En Suid-Afrikaners in die buiteland kan nie hulle paspoorte hernu nie....more54minPlay

July 15, 2020MonitorSANCA verwelkom die herinstelling van die verbod op die verkoop van drank.; Die regering het nuwe inperkingsmaatreëls vir kleuterskole en dagsorgsentrums aangekondig.; 'n Korttermyn versekeraar appelleer teen 'n hooggeregshof uitspraak.; en die gewysigde sakereddingsplan van die Suid-Afrikaanse Lugdiens is aanvaar....more45minPlay