Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
June 30, 2020Monitor** 'n Drastiese styging in die prys van brandstof om middernag. ** En die Formule Een-seisoen en Australië se plaaslike rugby-kompetisie begin die naweek....more39minPlay
June 30, 2020Monitor** 'n Drastiese styging in die prys van brandstof om middernag. ** En die Formule Een-seisoen en Australië se plaaslike rugby-kompetisie begin die naweek....more39minPlay
June 29, 2020Monitor'n Suid-Afrikaanse vrou vertel van die eienaardige lewe in 'n Arabiese land, en Houtbaai in die Wes-Kaap ervaar 'n groot behuisingsnood....more53minPlay
June 29, 2020MonitorHoofregter Mogoeng Mogoeng word oor die vingers getik weens sy politieke standpunte; die felheid van 'n onlangse vlaag plaasaanvalle skok en ontstel en die twis tussen die taxibedryf en die minister van Vervoer bereik 'n nuwe hoogtepunt....more46minPlay
June 26, 2020Monitor** Agri SA doen 'n beroep op die regering om dieseltekorte dringend te ondersoek....** Die vinnige verspreiding van die Covid 19-virus in die Oos-Kaap plaas die provinsie se gesondheidswerkers onder baie druk.....more42minPlay
June 26, 2020Monitor** Dit blyk dat verskeie sportsoorte dalk te vroeg terugkeer het na die sportveld...** Leon van Nierop het op 'n spannende aksiereeks afgekom.** En Willem Botha praat oor die woordeglimlag, suurknol en sheriff....more40minPlay
June 25, 2020MonitorDie minister van Finansies, Tito Mboweni, gebruik beeldspraak in sy beskrywing van die Suid-Afrikaanse ekonomie....more46minPlay
June 25, 2020MonitorDie minister van Finansies, Tito Mboweni, gebruik 'n Bybelse idioom in sy noodbegrotingsrede en sê Suid-Afrika kies die smal weg na saligheid, en Suid-Afrika se termyn op die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad het verstryk te midde van wedywering tussen Djiboeti en Kenia vir een van die twee Afrika-setels....more53minPlay
June 24, 2020MonitorDie minister van finansies lewer vandag sy belangrike aanvullende begrotingsrede in reaksie op Covid-19. Ons kyk na wat hy moontlik vanmiddag kan aankondig; Suid-Afrika begin vandag met kliniese proewe vir 'n Covid-19 entstof; n Bejaarde boer van die Vrystaat veg terug teen vyf aanvaller; en 'n Covid veldhospitaal met meer as drie duisend beddens word in Port Elizabeth geopen...more48minPlay
June 24, 2020MonitorDie minister van finansies lewer vandag sy belangrike aanvullende begrotingsrede in reaksie op Covid-19 - ons praat met twee ontleders oor wat ons vanmiddag kan verwag; Ons hoor ook wat die landbousektor van die toespraak verwag; en Wêreldwyd gons argeologie-kringe oor die vonds van een van die grootste prehistoriese strukture wat tot nou toe in Brittanje ontdek is.......more55minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.