Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
June 16, 2020MonitorPresident Cyril Ramaphosa sê die jeug moet bemagtig word om Suid-Afrika se ekonomiese herstel te lei; Ysreen word vandag vir dele van die binneland voorspel; en die regering vra vir kommentaar oor die bou van 'n kernkrag stasie....more43minPlay
June 16, 2020Monitor** Volgens berigte steun die ANC nuwe voorstelle om werkers se pensioenfondse te gebruik om Eskom te help; Ons praat met twee kenners oor die moontlikheid dat die voorstelle 'n realiteit word....en wat y kan doen om jou geld te beskerm; en ons praat met internet-sterre wat gebore is ná die omstrede verbod op drank- en sigaretverkope...more52minPlay
June 15, 2020MonitorInwoners en sake eienaars van Johannesburg is woedend oor die voorgestelde elektrisiteitsverhoging vir voorafbetaalde gebruikers.; Khoisan Tradisionele Geneeshere in die Noord-Kaap sê baie mense verwag hulp van hulle teen die Covid-19 pandemie.; 'n Kommersiële laboratorium het vir die eerste keer ooit, die Ribonukleïensuur van die Covid19-virus, uit riool gehaal.; en een in elke drie Suid-Afrikaanse besighede moes sy personeel verlof reeds aanpas weens die gevolge van die Covid-19 inperking....more46minPlay
June 15, 2020MonitorHuldeblyke stroom in ná die moord op die choreograaf en danser, Kirvan Fortuin.; Khoi en San leiers sê die erfenisroete sal Suid-Afrikaners die geleentheid gee om te besef dat die gemeenskappe deel is van die land se nalatenskap.; Die organisasie, Capexit sê die voordele vir die Wes-Kaap om onafhanklik te word, is groter as die nadele.; en die bekroonde skrywer Elsa Joubert is in Kaapstad oorlede....more45minPlay
June 12, 2020MonitorDie hoofstad Pretoria bly onder administrasie hangende NOG 'n regsgeding - ons kyk ontledend na die hofgeding en wat dit vir jou as inwoners beteken; Ouetehuise in die Wes-Kaapse kry 'n reuse finansiele inspuiting om COVID-19 te help bestuur; Kuberkrakers teiken verskeie Suid-Afrikaanse maatskappye - 'n kenner gee raad oor wat jy moet doen om jou persoonlike inligting veilig te hou; Die Konstitusionele Hof het beslis dat die Kieswet ongrondwetlik is - ons kyk in-diepte na die implikasies hiervan...more44minPlay
June 12, 2020MonitorDie Kieswet is as ongrondwetlik verklaar - die groot vraag is - wat gebeur nou?; Talle mense sukkel om versekerings-eise in te dien tydens die inperking; en 'n kenner gee raad oor wat mense kan doen in so geval waar jou versekerings-eise verwerp word.......more48minPlay
June 11, 2020Monitor'n 23-jarige Suid-Afrikaanse vrou is terug in die land, 'n jaar nadat sy in Oman in hegtenis geneem is.; 'n Suid-Afrikaner Belinda Davids bekoor die Britte met haar talent.; Inwoners sê daar is 'n toename in bendeverwante geweld in Bonteheuwel in Kaapstad.; en SA Childcare het 'n ope brief aan die minister van Maatskaplike Ontwikkeling gerig, waarin hulle eis dat losstaande kleuterskole, ook die sesde Julie kan open....more44minPlay
June 11, 2020MonitorDie Rand Aksep Bank sê sakevertroue het in die tweede kwartaal gedaal.; Die Kaapstad Internasionale lughawe sê hy is gereed vir sakereise om te hervat.; Tien jaar gelede was die eerste FIFA sokker wêreldbekertoernooi op die Afrika-vasteland in Suid-Afrika gehou.; ER24 vra Suid-Afrikaners om warm te bly te midde van die kouefront, om hipotermie te verhoed.; Die Tshwane Universiteit van Tegnologie volg 'n sogenaamde multi-medium model as slegs aanlyn klasse.; en Edcon se sakereddingspan het Maandag 'n plan bekend gemaak en hulle stel voor dat die hele groep of sy verskillende dele so gou moontlik verkoop moet word....more41minPlay
June 10, 2020MonitorKoue weer word vir meeste van die land voorspel - en dit sal tot volgende week voortduur; die Wêreldbank verwag 'n inkrimping van die Suid-Afrikaanse ekonomie van meer as sewe persent; en onderwysers besef: skole betree 'n nuwe era....more44minPlay
June 10, 2020MonitorSuid-Afrika oorweeg 'n versoek om militere hulp van die Mosambiekse regering teen beweerde ISIS-insurgente in die noorde van die land - ons kyk na die situasie in die noorde van die Mosambiek waar selfs Dokters Sonder Grense hulle werksaamhede moes staak; en AfriForum gaan hof toe oor die regering se kwarantynkampe....more54minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.