Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
June 02, 2020MonitorWildstropery neem toe weens Covid 19, en blinde en dowe persone het besondere probleme met Covid-19 beheermaatreëls....more53minPlay
June 02, 2020MonitorSkole rapporteer leemtes in die onderwysdepartement se voorsiening van veiligheidstoerustig teen Covid 19; en sakevertroue herstel merkwaardig na Aprilmaand se geskiedkundige insinking....more44minPlay
June 01, 2020MonitorVerwarring heers oor of kinders vandag skool toe moet gaan of nie - ons praat met twee kenners oor wat ouers nou moet doen; die eerste ruimtevaarders wat deur 'n private maatskappy, SpaceX, in die ruimte gelanseer is, het by die Internasionale Ruimtestasie aangekom; Die Reserwebank het 'n hofstryd verloor oor toegang tot rekords oor finansiële misdade in die apartheidsera ; en wydverspreide gewelddadige betogings gaan voort in die VSA...more45minPlay
June 01, 2020MonitorDuisende Graad Sewe en Twaalf leerders wat vandag skool toe sou gaan, moet nog 'n week wag; Die Winterhoop projek skop vandag af - duisende noodbehoewendes kry hulp en ondersteuning van verskeie nie-winsgewende organisasies; en die Boksburg Bomber, Gerrie Coetzee gaan op die silwer doek verewig word.......more47minPlay
May 29, 2020MonitorSommige kerkgroepe bevraagteken die gedeeltelike opheffing van beperkings op kerkdienste, en die burgemeester van Ekurhuleni Metro, Mzwandile Masina, brandmerk 'n bekende musiekkunstenaar as 'n "rassis"...more46minPlay
May 29, 2020Monitor'n Ruimte-grondstasie gaan by Matjiesfontein in die Wes-Kaap opgerig word; en President Cyril Ramaphosa sê kerke wat die inperkingsmaatreëls oortree sal gesluit word....more48minPlay
May 28, 2020MonitorOns kyk na die die ekonomiese gaping tussen mans en vroue - veral wat salarisse betref; die Restaurant vereniging eis antwoorde oor waarom eetplekke nie hul deure mag oopmaak nie; en Latyns-Amerika, is nou bevestig as die nuwe middelpunt van COVID-19....more57minPlay
May 28, 2020MonitorDie Parlement hou sy eerste virtuele vergadering sedert die inperking ingestel is; Dudu Myeni word as 'n misdadige direkteur in terme van die Maatskappyewet verklaar; Dr Nkosazana Dlamini-Zuma, hou vol dat die verbod op tabakprodukte weens gesondheidsredes tot op Vlak 3 van die inperking verleng is; en die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gister die Eerste Uitgawe van die Finansiële Stabiliteitsoorsig vir 2020 bekendgemaak - 'n ekonoom gee insig oor die betekenis van die verslag.......more52minPlay
May 27, 2020Monitor** 'n Nasionale Biddag word aangekondig, en maatreëls verslap..** 'n Kriminoloog sê dis nie 'n goeie idee om 19 000 lae-risiko oortreders op parool vry te laat nie....more43minPlay
May 27, 2020Monitor** Baie Suid-Afrikaners is bekommerd oor hul regte tydens inperking..Ons praat met 'n regskenner.** En sport kom oorsee stadig maar seker aan die gang. Ons praat met Pieter van den Berg....more50minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.