Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,580 episodes available.
June 24, 2020MonitorDie minister van finansies lewer vandag sy belangrike aanvullende begrotingsrede in reaksie op Covid-19 - ons praat met twee ontleders oor wat ons vanmiddag kan verwag; Ons hoor ook wat die landbousektor van die toespraak verwag; en Wêreldwyd gons argeologie-kringe oor die vonds van een van die grootste prehistoriese strukture wat tot nou toe in Brittanje ontdek is.......more55minPlay
June 23, 2020MonitorDie Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, sê die tyd is nou ryp om die minibus-taxi-bedryf te formaliseer, en China brei sy vloot uit....more49minPlay
June 23, 2020MonitorRommelherwinnaars trek aan die kortste end - nie net oor Covid 19 nie, maar ook oor die lae olieprys, en die debat oor Leon Schuster se rolprente kring uit....more42minPlay
June 22, 2020MonitorAustralie loop tans behoorlik deur onder kuberkrakers - wie is verantwoordelik hiervoor?; Ons kyk na die politieke dimensies van kuberkrakery - die soort aanvalle skep geweldige spanning tussen lande; en later berig ons oor die toerismebedryf in die Gamtoosvallei wat erg deur COVID-19 geraak word...more55minPlay
June 22, 2020MonitorDuisende pendelaars kan vanoggend gestrand wees weens 'n taxi-staking in Gauteng; Tattooer kunstenaars moes tydens die inperking hulle ateljees se deure sluit - ons praat met die sektor oor die swaar tye wat voorle; en die voormalige president FW de Klerk, het hom onttrek aan 'n gesprek oor ras en minderheidsregte by die Amerikaanse advokaatvereniging se jaarvergadering weens druk vanaf aktiviste en akademici...more49minPlay
June 19, 2020MonitorPresident Cyril Ramaphosa plaas die fokus op werkskepping in sy eerste virtuele vraag-en-antwoordsessie in die parlement; en Postbank, 'n filiaal van die Poskantoor, moes twaalf miljoen bankkaarte teen 'n koste van een miljard rand vervang nadat die hoof sleutelkode glo gesteel is....more55minPlay
June 19, 2020MonitorDie land treur oor die dood van minstens 21 vroue in geslagsgebaseerde geweld...maar statistiek toon dat MANS 'n veel groter kans staan om vermoor te word; en daar is groot opgewondenheid oor die sardientjieloop aan die Suidkus....more53minPlay
June 18, 2020MonitorSewe verdagtes verskyn vandag in die hof in verband met die plundering van die VBS Bank; President Cyril Ramaphosa het die nuus verwelkom van 'n middel wat die dodetal van Covid-19-pasiënte met 'n derde kan verminder; Die Hooggeregshof in Pretoria het gister regsargumente aangehoor van die Vryheidsfront Plus en die regering oor die Rampbestuurswet - ons kry reaksie op die saak...more49minPlay
June 18, 2020MonitorDit is die Wêrelddag vir Volhoubare Gastronomie - ons kyk na hoe mense hulle dieetvoorkeure herevalueer om meer gesond te leef; en klimaatvriendelike-landboupraktyke wat nie net voedselproduksiestelsels kan herstel nie, maar ook genesing vir Suid-Afrika kan bring, word bekendgestel; Ons praat ook met 'n regskenner oor die inhegtenisnemings in verband met die plundering van die VBS Onderlinge Bank en wat ons volgende kan verwag.........more50minPlay
June 17, 2020Monitor'n Kenner sê ondersoek moet ingestel word na Suid-Afrikaanse mans se geweldadige gedrag.; 'n Onderwysvakbond eis dat Angie Motshekga afgedank word.; Professor Abel Esterhuyse van die Universiteit Stellenbosch sê die onttrekking van Amerikaanse troepe uit Duitsland kom as geen verrassing nie.; en 'n Vyftigjarige man verskyn vanoggend in die Pretoriase landdroshof in verband met die moord op 'n vrou van Eersterust....more49minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,580 episodes available.