Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,580 episodes available.
June 10, 2020MonitorSuid-Afrika oorweeg 'n versoek om militere hulp van die Mosambiekse regering teen beweerde ISIS-insurgente in die noorde van die land - ons kyk na die situasie in die noorde van die Mosambiek waar selfs Dokters Sonder Grense hulle werksaamhede moes staak; en AfriForum gaan hof toe oor die regering se kwarantynkampe....more54minPlay
June 09, 2020MonitorDisabled People South Africa in die Noord-Kaap sê die blindes wat hulle verteenwoordig voel dat die Coronavirus Pandemie hulle veral swaar tref.; Die minimum ouderdom waarop 'n kind strafregtelik aangekla kan word is verhoog na 12.; Professor Shabir Madhi van Wits universiteit sê die Oos-Kaap gaan die volgende fokus gebied van die Covid-19 pandemie wees.; en landsburgers in sestien lande wil hê hul regerings moet die omgewing se bewaring n prioriteit maak na die Covid-19 pandemie....more55minPlay
June 09, 2020MonitorDebtbusters sê mense skuld nog selfs meer geld as voor die grendel tydperk.; 19 skole in die Noord-Kaap is gesluit na 'n toename in Covid-19 infeksies.; Ons praat met Brainline oor hoe tuisonderrig werk.; en Skole in die Gamtoosvallei in die Oos Kaap het heropen sonder ernstige probleme....more46minPlay
June 08, 2020Monitor'n Mediese kenner by Wits sê Afrika se Covid 19-syfers is so laag omdat lande noord van die Limpopo eenvoudig nie vir die siekte toets nie; en musikante snoer hulle kragte saam met 'n nuwe liedjie om die Covid 19-geldleemte te bestry....more54minPlay
June 08, 2020MonitorPlaasaanvalle neem toe - ons praat oor die jongste voorvalle; en die voorspelling van 50-duisend sterftes aan Covid-19 in Suid-Afrika word sterk bevraagteken....more44minPlay
June 05, 2020Monitor** Minister Didiza sê dat landbou ná die pandemie die basis sal vorm van ekonomiese hervorming..** En ons praat met 'n ontleder oor die menseregte-situasie in Turkye....more46minPlay
June 05, 2020Monitor** Voedselnood onder Suid-Afrikaners word al hoe groter ** Leon van Nierop gesels oor die veelbesproke reeks wat pas op televisie begin het: JEFFREY EPSTEIN: FILTHY RICH. ** En die woord van die week is: ROOI....more47minPlay
June 04, 2020MonitorOns kyk na die jongste tendense in die verspreiding van Covid 19, en die Verenigde Nasies spreek vir die tweede keer vanjaar sy kommer oor robot-soldate uit....more47minPlay
June 04, 2020MonitorHuldeblyke stroom in na die dood van die bekroonde skrywer Jeanne Goosen, en die Wêreld Ekonomiese Forum praat van 'n nuwe wereldorde wat nà die coronavirus kom....more53minPlay
June 03, 2020MonitorDie Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sê die Wes-Kaapse Onderwysdepartement moet onderrig tot volgende week uitstel soos wat die nasionale departement vereis; Die hooggeregshof in Pretoria het die inperkingsregulasies van Vlak Drie en Vier ongrondwetlik en ongeldig verklaar - maar wat gebeur nou?; Die DA-beheerde munisipaliteit in Stellenbosch sê hy gaan voort met die betalingsvakansies vir inwoners wat finansieel geknou word deur die inperkingsregulasies, ten spyte van teenkanting deur die nasionale regering; en leerders van die Baai neem tans deel aan 'n virtuele koderingstoernooi....more45minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,580 episodes available.