Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
April 28, 2020MonitorOns praat met 'n virus-kenner oor die jongste Covid-19 situasie plaaslik en wêreldwyd - en die kans op 'n spoedige entstof.....more41minPlay
April 28, 2020Monitor'n Klag word by die internasionale Strafhof ingedien teen Sjina, vir Misdade teen die Mensdom. En 'n Suid-Afrikaner wat van Brasilië gerepatrieër is, is vandag reeds 21 dae in kwarantyn....more47minPlay
April 27, 2020MonitorSuid-Afrikaners vier 'n bittersoet vryheidsdag te midde van die Covid 19-grendelstaat en die Covid 19-pandemie inspireer 'n bekende in die balletwereld om die kunsvorm op 'n innoverende wyse aan die lewe te hou....more44minPlay
April 27, 2020MonitorStellenbosch Universiteit begin more met navorsing oor die entstof BCG wat dalk relevant kan wees in die stryd teen Covid-19 en die Kaapstadse metro en 'n inwoner twis oor 'n groot advertensiebord wat hy opgerig het....more44minPlay
April 24, 2020MonitorMielie-diefstal in die Vrystaat het tydens Suid-Afrika se inperking drasties toegeneem; En het ons weermag die vermoë om 'n sinvolle bydra te lewer?...more36minPlay
April 24, 2020MonitorKanadese kenners oor wetenskap-etiek waarsku dat navorsers nie kortpaaie moet vat om 'n entstof vir Covid-19 te vind nie..'n Indiepte bespreking met 'n politieke ontleder en 'n ekonoom oor die president se toespraak gisteraand...En, Leon van Nierop praat later vanoggend oor die jongste Stephen King-reeks, 'n dokumentêr oor 'n man wat al vir jare glo onskuldig in die tronk sit, en 'n romantiese komedie....more52minPlay
April 23, 2020MonitorDaar is groot druk op China om sy lewende hawe markte af te skaf en die Suid-Afrikaanse tenoor Etienne van der Nest sing elke aand vir sy bure in Berlyn - waar hulle soos ons ook in 'n staat van afsondering is....more45minPlay
April 23, 2020MonitorDie minister van Verdediging Nosiviwe Mapisa-Nqakula skerm oor die besluit om byna die ganse weermag op te roep in die stryd teen Covid 19 en President Cyril Ramaphosa se aankondinging oor massiewe finansiele hulp aan besighede en die armes kry 'n gemengde reaksie....more39minPlay
April 22, 2020MonitorIn die eerste van Monitor op 22 April 2020 - President Ramaphosa sê 500 miljard rand sal beskikbaar gestel word om die ekonomie te stimuleer; Burgerregte organisasies vra dat Suid-Afrika 'n meer dinamiese arbeidsomgewing moet skep; Syfers toon dat huishoudelike geweld toeneem gedurende die grendelstaat en Gambit, die geliefde Durban dolfyn sterf....more41minPlay
April 22, 2020MonitorIn die tweede deel van Monitor op 22 April - Ons ontleed die president se toespraak gister waarin verskeie ekonomiese maatreels aangekondig is; Die COVID-19 pandemie het ook 'n impak op die geestesgesondheid van gesondheidwerkers - maar daar is hoop vir hulle en Burgerregte organisasies vra dat Suid-Afrika 'n meer dinamiese arbeidsomgewing moet skep...more56minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.