Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
April 14, 2020MonitorSyfers toon dat Suid-Afrika moontlik daarin geslaag het om die kurwe van die coronaviruspandemie af te plat;Plaasaanvalle het afgeneem sedert die landwye inperking einde Maart begin het; Boere in die Wes-Kaap het hulle harte ruim oopgemaak vir kwesbare gemeenskappe wat tydens die afsonderings-tydperk voedselnood ervaar....more1h 23minPlay
April 13, 2020Monitor** Die wêreld verander nou op vele vlakke - ons praat met 'n toekomskundige.** Kommer dat Suid-Afrikaners swaar gaan trek ná die verlengde inperking...** En, die Europese Unie waarsku Suid-Afrika oor sy voorgestelde wysigings aan kopiereg-wetgewing....more42minPlay
April 13, 2020Monitor* Tien mense is in Khayelitsha in Kaapstad inhegtenis geneem, nadat onwettige grondbesetters die voertuig van 'n burgemeesterskomiteelid met klippe bestook.* Wat dink Suid-Afrikaners van die COVID-19 maatreëls, en hoe hanteer hulle hul angs en kommer? 'n Maatskappy monitor derduisende Suid-Afrikaners.* Hongsnood vererger in Zimbabwe.* Frans Steyn sluit hom vir twee jaar by die Cheethas aan....more45minPlay
April 10, 2020MonitorDie president het die staat van inperking verleng tot einde April; 'n Politieke ontleder gee sy mening oor die besluit en die impak daarvan;.....en Christene regoor die wêreld gedenk vandag Goeie Vrydag....more51minPlay
April 09, 2020MonitorOns praat met 'n kollega wat van die Corona-virus herstel het;'n Waarskuwing dat die verbod op alkoholverkope verreikende gevolge op maatskaplike vlak het;Is die dae van die gedrukte media getel?...more42minPlay
April 09, 2020MonitorKommer dat meer Suid-Afrikaners aan armoede gaan sterf, as aan COVID 19; en ons praat met professor Jean Sonnekus - hy is pas vereer met die Jan H Marais prys....more48minPlay
April 08, 2020MonitorKwarantyn is nie 'n vakansie nie, meen Suid-Afrikaners wat uit die buiteland terugkeer; 'n projek om mense in nood te help is besig om 'n reuse tekort aan basiese behoeftes landwyd uit te wys; en Japan finaliseer 'n reuse hulppakket om die land se ekonomie te help.....more40minPlay
April 08, 2020MonitorVerskeie maatskappye aanvaar die uitdaging om tegnologiese hulpmiddele in die stryd teen Covid-19 te vervaardig; nog 'n Covid-19-pasient in Limpopo se regte dalk geskend; en ingrypende veranderinge by die Universiteit van Johannesburg weens Civid-19....more48minPlay
April 07, 2020MonitorSitrusplukkers neem spesiale voorsorg om die Korona-virus te bekamp.Die COP26 klimaatsberaad is uitgestel. 'n Kenner verduidelik die verreikende implikasies hiervan. Hoe ervaar Suid-Afrikaners met chroniese siektes die afsonderings-periode?...more38minPlay
April 07, 2020Monitor61 % van Suid-Afrikaners wat aanlyn werk het vertroue in die manier waarop die regering die COVID 19 virus bestuur. Vandag val die internasionale fokus op verpleërs, vroedvroue en gesondheidsdiens werkers.En, die Covid-inperking forseer ook fliekmakers om uit hul gemaksone te kom en nuwe geleenthede te skep....more44minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.