Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
April 06, 2020Monitor* Misdaad daal skerp tydens die eerste week van die grendelstaat;* En trauma-gevalle daal by Johannesburgse hospitale....more40minPlay
April 06, 2020Monitor* Ons praat oor die jongste wat die Covid-19-siekte betref;* En paleoantropoloë meen - na 'n opspraakwekkende vonds - die oermens kom toe tog wel uit Suidelike Afrika....more48minPlay
April 03, 2020Monitor'n Regsgeleerde reageer op die aankondiging dat verhoor-afwagtendes wat van minder ernstige misdade aangekla is, vrygelaat word; Kommer oor milisiemagte se aanvalle in Noord-Mosambiek; En Afrika as vrye-handels gebied se inwerkingstelling op 1 Julie is in die gedrang....more44minPlay
April 03, 2020MonitorReisagente ontken dat hulle reisigers uitbuit; Hoe verskil die verwoestende Spaanse griep, 'n eeu gelede, van vandag se Corono-pandemie? Leon van Nierop gee raad oor 'n wye verskeidenheid vermaak op stromingsplatforms, in sy weeklikse fliekrubriek; En ons woord van die week, is "strokiesprent"....more44minPlay
April 02, 2020Monitor* Vandag is dag sewe van die land se grendelstaat en die getal mense wat positief toets vir Covid-19 styg tot 1380;* Mediese wetenskaplikes krap egter kop oor die relatief beperkte toename in nuwe gevalle in Suid-Afrika;* En baie mense is bekommerd omdat hulle nie drank of sigarette tydens die grendelperiode sal kan kry nie....more38minPlay
April 02, 2020Monitor* Vandag is dag sewe van die land se grendelstaat en die getal mense wat positief toets vir Covid-19 styg tot 1380;* Rusland skerp sy maatreels teen Covid-19 op met tronkstrawwe van tot sewe jaar;* En die Bloemfonteinse dieretuin is op sy laaste bene....more41minPlay
April 01, 2020MonitorKoning Khoisan S.A. weier om sy protesoptrede by uniegebou te stop te midde van die COVID 19 pandemie.; Perlemoenstropery in die Wes-Kaap het sedert Desember verlede jaar drasties afgeneem.; 'n ACDP LP wat positief vir Covid-19 getoets het, Steve Swart, sê hy herstel baie goed.; Hoe gaan sakeondernemings en inwoners op klein plattelandse dorpies soos St Helenabaai aan die Weskus die inperkingsmaatreëls hanteer?;...more38minPlay
April 01, 2020MonitorMeer klem moet geplaas word op die aankoop van voedsame voedselprodukte in die stryd teen die coronavirus.; 'n Groep sakelui het Business SA gestig om uit een mond met die regering te praat oor hoe die Corona virus bestuur kan word.; Ons praat met dr Lisa Le Roux van die Universiteit Stellenbosch oor die sosiale impak van COVID 19 op die land.;en Suid-Afrikaanse navorsers gebruik ou brood om alkohol-basis handontsmetmiddel te maak....more43minPlay
March 31, 2020MonitorIn die tweede uur: Sommige ekonome meen die daling in die rand is dalk net 'n vlugtige verskynsel.. ons praat oor die swak rand, Moody's se afgradering en ook wisselvalligheid in die markte.En President Cyril Ramaphosa dink Suid-Afrika kan hierdie ekoniese uitdagings oorleef.......more56minPlay
March 31, 2020MonitorIn die eerste uur van Monitor:Die veiligheidsmagte word van brutaliteit beskuldig weens hulle optrede tydens die grendelstaat wat ingestel is om Covid-19 te beveg...Sommige Suid-Afrikaners is kwaad omdat hulle nie hulle frustrasies kan versuip nie... En 'n bietjie later praat ons met die sanger Karen Zoid oor die impak wat die virus op die musiekbedryf het....more38minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.