Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.
April 22, 2020MonitorIn die tweede deel van Monitor op 22 April - Ons ontleed die president se toespraak gister waarin verskeie ekonomiese maatreels aangekondig is; Die COVID-19 pandemie het ook 'n impak op die geestesgesondheid van gesondheidwerkers - maar daar is hoop vir hulle en Burgerregte organisasies vra dat Suid-Afrika 'n meer dinamiese arbeidsomgewing moet skep...more51minPlay
April 21, 2020MonitorVakbonde by die Suid-Afrikaanse Lugdiens verwerp die voorstel van skeidingspakkette; die tweede kwartaal van die akademiese jaar begin by talle universiteite - onderrig vind aanlyn plaas; en wat gemaak met testamente in die grendeltydperk? Ons praat met 'n kenner....more48minPlay
April 21, 2020MonitorDit is amptelik - geen klaargemaakte of warm kos mag in winkels verkoop word nie, en die inwoners van Lawley suid van Johannesburg eis dat die stad hulle huise herbou....more38minPlay
April 20, 2020MonitorIn die tweede uur van die Monitor-uitsending op 20 April 2020** Kommer heers oor 'n toename in die styging van see vlakke weens die smelting van Groenland se ys-plaat; Die laaste oorlewende lid van die Stander-bende, Allan Heyl is oorlede - een van sy jarelange vriende praat met ons oor sy lewe; en tegnologie het skielik 'n noodsaaklikheid geword in hierdie tyd van inperking - wat beteken dit vir ons toekoms?...more50minPlay
April 20, 2020MonitorIn die eerste uur van die Monitor-uitsending Die premier van KwaZulu-Natal wil strenger maatreels instel in die provinsie, om die verspreiding van die Coronavirus te beperk; Oud-president Jacob Zuma stel 'n nuwe prokureur aan vir sy korrupsiesaak; Jong Suid-Afrikaners word finansieel die swaarste getref deur die impak van die Covid-19 pandemie; en Solidariteit sê die Nasionale Departement van Toerisme erken in hofstukke ras is die kriteria wat sal bepaal of sake-ondernemings hulp sal kry al dan nie....more38minPlay
April 17, 2020MonitorGeringe wysigings aan die grensdelstaatregulasies bring min verligting vir die gewone landsburger - intussen maan die Wereldgesondheidsorganisasie regerings om nie oorboord met beperkings te gaan nie; en die Covid-19 epidemie bring sogenaamde "corona-drome" mee....more38minPlay
April 17, 2020Monitor* Suid-Afrikaanse wetenskaplikes is hard aan't werk om die spesifieke genoom van die Suid-Afrikaanse COVID 19 virus te ontleed; en hulpvoorrade vir die stryd teen die siekte word vanuit Ethiopië na talle bestemmings in Afrika gestuur....more51minPlay
April 16, 2020MonitorUnies vra strenger optrede teen privaat hospitale omdat hulle lede nie genoegsame opleiding ontvang het om met COVID-19 gevalle te werk nie; 'n Ekonoom stem nie saam met die paniek rondom die Covid19-virus nie; en twee kenners gee raad oor wat jy vir die res van die skooljaar kan verwag en hoe ouers moet maak wie se kinders volgende jaar verder wil studeer....more1h 32minPlay
April 15, 2020Monitor** Ons vra Jan Oberholzer van ESKOM uit oor beurtkrag en instandhoudings-werk...** Die Reserwebank verras met 'n tweede rentekoersverlaging in minder as 'n maand - terwyl die regering nog geld vir die SAL weier.** En, bestuur mans regtig beter as vroue?...more41minPlay
April 15, 2020Monitor'n Nuwe toep help ouer mense. Ons praat met 'n sielkundige oor die belangrikheid van aanraking in die inperkingstyd. En 'n bestuurder van 'n tehuis vir ouer mense verduidelik hoe hulle oor die weg kom....more44minPlay
FAQs about Monitor:How many episodes does Monitor have?The podcast currently has 4,539 episodes available.