Elizabeth Botha, mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor die organisasie se “Een miljoen stemme in gebed”-veldtog. Sy het ook die getuienis van ʼn Christen uit Sirië gedeel en verduidelik hoe jy traumasorgsentrums in die streek kan ondersteun.