Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.
January 17, 201517 Jan 2015Omgewingsbewustes sê die mens het te afhanklik geraak van die gebruik van chemiese middels om van lastige gediertes soos knaagdiere ontslae te raak. Dit veroorsaak eintlik die uitwissing van natuurlike vyande, soos uile. Wanneer 'n uil 'n vergiftigde rot of muis eet, vrek dit ook. Hoe minder predatore daar is, hoe groter sal die probleem van uitheemse knaagdiere in stede en huishoudings word. Veronica Fourie doen verslag....more5minPlay
January 17, 201517 Jan 2015Die onlangse aanvalle deur Boko Haram in Nigerië is van die mees geweldadige sedert die militante groep ses jaar gelede die land ingesypel het. Die land se weermag word daarvan beskuldig dat hy nie in staat is om die aanvalle te keer nie, maar die soldate sê Boko Haram is beter toegerus as hulle. Intussen is daar vrae oor hoekom Afrika en die internasionale gemeenskap skynbaar ongeërg is oor die gebeure in Nigerië....more3minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.