Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.
February 07, 20157 Feb 2015Huldeblyke stroom steeds in na die dood van die bekroonde skrywer en akademikus, Andre P. Brink wat Vrydagaand aan boord 'n KLM-vlug van Amsterdam na Kaapstad gesterf het. Hy het vermoedelik 'n aneurisme gehad. Ivor Price praat met Tim Huisamen, 'n boesemvriend van Brink, en oudkollega by die Rhodes-universiteit....more22minPlay
January 31, 201531 Jan 2015Die skepper van verskeie Afrikaanse kinderliedjies, Betty Misheiker, is vandeesweek in die ouderdom van 96 in Jersusalem oorlede. Misheiker is wys geloof vir haar liedjies soos ALMAL DRA 'N JAS, DIE DAPPER MUIS en DIE EENSAME KROKODIL. Sy het ook verskeie SAUK radiosdramas die lig laat sien....more3minPlay
January 31, 201531 Jan 2015Die sangeres Carike Keuzenkamp sê sy beskou Betty Misheiker se Afrikaanse kinderliedjies as Africana....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.