Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,189 episodes available.
February 04, 20124 Feb 2012Vandag is Wêreld Kankerdag en vanjaar se tema is: Together it is possible." Die vraag bly egter - is dit moontlik om die stryd teen kanker te wen? Op 23 Desember 1971 het president Richard Nixon met die ondertekening van die Amerikaanse Kankerwet, oorlog teen die siekte verklaar en 100-miljoen dollar beloof om 'n kuur teen kanker te vind. Helaas is ons nog nie daar nie. Vir sy perspektief oor die stand van kanker in die wêreld en hier by ons, praat Anita Visser met die hoof van CANSA se navorsingseenheid, dr. Carl Albrecht in Kaapstad....more10minPlay
December 31, 201131 Dec 2011Hoewel nuusgebeure oor die algemeen 'n ernstige affêre is, is Suid-Afrikaners bekend daarvoor dat hulle ligpunte in die donker kan raaksien. Die komediant, PietMan Geldenhuis, 'n boorling van Hamlet in die Wes-Kaap en musikant wat optree saam met Ollie Viljoen en Valiant Swart en onlangs te sien was op Toks en Tjops, het 'n oorsig saamgestel van die jaar se belangrikste nuusgebeure - op 'n ligter noot natuurlik......more7minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,189 episodes available.