Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
April 11, 2020Motorrubriek 11 April 2020Dis tyd vir ons weeklikse motorrubriek. Wessel Pretorius het - vóór die inperking - 'n Hyundai getoets.....more5minPlay
April 11, 2020Naweekaktueel 11 April 2020* Nie-regerings-organisasies vra dat die regering dringend fondse beskikbaar stel..* Strokiesprente het die krag om kinders op 'n speelse manier van komplekse mediese toestande te leer, insluitend die Corona-virus.* En, 'n Infeksie-spesialis waarsku oor vals nuus, en gee raad....more56minPlay
March 28, 2020Naweekaktueel 28 Maart 2020Moody's het Suid-Afrika se soewereine kredietgradering afgegradeer tot rommelstatus.; Die regering verklaar landbou as 'n noodsaaklike diens.; Suid-Afrikaners sal vanaand Aard-uur vier deur hul ligte af te skakel.; en 'n Springbok-legende het die coronavirus opgedoen....more55minPlay
March 28, 2020Motorrubriek 28 Maart 2020In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Fransman en 'n Chinese bakkie......more7minPlay

March 21, 2020Motorrubriek 21 Maart 2020In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Suzuki.....more4minPlay
March 21, 2020Onstuimige 1960's onthouTe midde van die Korona-virus, herinner ons dat dit vandag Menseregtedag is...Dis vandag presies SESTIG jaar gelede dat 'n skare swart Suid-Afrikaners by Sharpeville se plaaslike polisie stasie naby Vereeniging saamgetrek het om teen die paswette te betoog. DIE vreedsame betoging het tot n bloedbad gelei toe die polisie nege-en-sestig mense dood geskiet het. Wilna Matthee het in 2004 'n spesiale verslag saamgestel om die Sharpeville gebeure binne die politieke konteks van die onstuimige sestiger jare te plaas:...more21minPlay