Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.
February 09, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel Corsa.....more4minPlay
February 02, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Isuzu. Soos die praktyk met toetsvoertuie aan motorjoernaliste, het Isuzu een tenk brandstof verskaf....more8minPlay
January 26, 2019NaweekaktueelHoe moet ek weet waar ek deesdae inpas, as 'n NG kerk predikant dit nie aldag weet nie? DIT is die vraag wat regisseur Sallas de Jager genoop het om Ds. Tienie Benade se verhaal na die Silwerdoek te neem. Maar is die verhaal slegs fiktief? Of dalk nader aan die waarheid as wat 'n mens dink? En het die kerk saam met die veranderende tye aangepas? Anna-Marie Jansen van Vuuren het die rooi tapyt vertoning van Dominee Tienie bygewoon en vir die gaste dIe vraag gevra....more7minPlay
January 26, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel......more4minPlay
January 19, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford Ecosport.....more5minPlay
January 12, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Peugeot 308 en 'n Volkswagen Arteon.....more7minPlay
January 05, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford Figo en 'n Nissan Almera......more10minPlay
December 29, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek praat Wessel Pretorius met Giniel de Villiers oor die Dakar-tydren, wat net om die draai is.....more5minPlay
December 22, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius twee luisteraars se vrae.....more6minPlay
December 15, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid.....more9minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.