Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
December 28, 2019NaweekaktueelDaar is 'n week oor voor die jaarlikse Tweede Nuwe Jaar Kaapse Klopse-parade. Die verskeie groepe is besig om die laaste verstelling te maak aan hulle skitterende kostuums en klanke. Die Kaapse Klopse gaan Saterdag 4 Januarie die strate invaar....more2minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelSowat 40 van die pasiënte by die Thandanani-sentrum vir mense met geestessiektes het Kersfees hierdie week by die inrigting gevier. Net sowat 20 van die pasiënte kon huis toe gaan. Dit blyk dat daar 'n tekort aan noodsaaklike psigiatriese medisyne is. Metzi van der Merwe het met die direkteur van die Thandanani-sentrum, Margie King, gepraat....more3minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelInwoners van die Kaapse Vlakte word geleer om afvalmateriaal in kreatiewe beeldhouwerke te omskep. Die kunswerke word dan tydelik in openbare ruimtes opgerig, om kunswere meer toeganklik en inklusief te maak. 'n Argitektuur-ateljee in Woodstock het die inisiatief begin. Jean Esterhuizen het meer oor die gemeenskapsprojek....more5minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelDie Kaapse Metro poog om meer Moslem-vriendelik te word en op die manier die ervaring van die Moslem-toeris te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Geleenthede en Batebestuur by die Kaapse Metro, James Vos, sê die Moslem-kultuur is onlosmaaklik deel van Kaapstad en dat dit ekonomies sin maak om in die behoeftes van Moslem-toeriste te voorsien....more5minPlay
December 28, 2019NaweekaktueelIn ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid......more9minPlay
December 21, 2019NaweekaktueelIn ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius padveiligheid......more6minPlay
December 14, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek praat Wessel Pretorius oor padveiligheid......more8minPlay
December 07, 2019NaweekaktueelIn Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word padveiligheid bespreek......more7minPlay
November 30, 2019NaweekaktueelPresident Cyril Ramaphosa het Maandag in Witpoort in Lephalale, Limpopo tydens sy toespraak vir die 16-dae van aktivisme teen die geweld teen vroue en kinders gesê hy doen 'n beroep op alle Suid-Afrikaners dat die 16-dae in 365-dae van aktivisme verander moet word. In Augustus, met 'n vlaag geweldsmisdade teen vroue, het die land regop gesit. Dit het die fokus opnuut laat opvlam om die fokus teen hierdie misdade te verskerp. Maar in Suid-Afrika, word daar - ongelukkig - min klem gelê op seksuele misdade teen seuns en mans. Este de Klerk het hierdie verslag saamgestel....more14minPlay
November 30, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota-bakkie.....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.