Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,174 episodes available.
October 05, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi en 'n Ford......more7minPlay
September 21, 2019NaweekaktueelIn ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan luikrug......more5minPlay
September 21, 2019NaweekaktueelAlopesie, oftewel haarverlies, is die maand in die kollig. Vlakke van haarverlies wissel van persoon tot persoon, en word deur verskeie faktore veroorsaak. In ernstiger gevalle, kan dit ly tot totale haarverlies regoor die liggaam. Marlinee Fouche berig egter ondersteuningstrukture is skaars en pasiënte word dikwels nie voldoende ingelig oor beskikbare sielkundige en mediese behandeling nie......more4minPlay
September 21, 2019Naweekaktueel'n Australiër wat teen die boere vir Engeland baklei het, het uiteindelik aan die kant van die Nama-Rebellie geveg teen die Duitse Keiser waar hy vermoor is. Tog is daar min oor hom geskryf. Die Australiese skrywer, Tony Parker, wat ses maande van die jaar in Suid-Afrika woon, het die bietjie wat geskryf is oor die Austaliese soldaat opgediep en 'n roman daaroor geskryf genaamd: "Ghosts of the Past"....more5minPlay
September 21, 2019NaweekaktueelDie Sandton Gautrain stasie is steeds sonder water nadat die Johannesburgse stadsraad die water-toevoer op 7 September afgesny het. Die Metro en Cedar Park Properties 39, 'n maatskappy wat verbind is aan die Gupta-maatskappy Regiments Capital, het mekaar die week in die Hooggeregshof in Johannesburg gepak oor die water-toevoer. Maar, intussen het die Johannesburgse burgemeester, Herman Mashaba ook skerp onthullings gemaak oor die grond waarop die Sandton Gautrain-stasie gebou is. Este de Klerk doen verslag....more7minPlay
September 21, 2019NaweekaktueelVerbruikers word gewaarsku om op hul hoede te wees vir gevorderde swendelarye, ook bekend as 419-bedrogspul-sake, wat aan die toeneem is. Onlangse navorsing het bevind dat bedrog op een van sy hoogste pieke is met 'n kwart van digitale bank-verbruikers wat slagoffers word. Este de Klerk het die verslag saamgestel....more5minPlay
September 14, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Renault......more4minPlay
September 11, 2019Naweekaktueel"Fiela Komoetie" is 'n rolmodel vir elke vrou - omdat sy deursettingsvermoê het, trots is op wie sy is, en nie bang is om te veg vir haar gesin nie. SO sê Zenobia Kloppers, die aktrise wat die hoofrol in die nuwe rolprentweergawe van "Fiela se Kind" vertolk. Meer as 400 mense het die week in Windhoek, Namibië die kans gekry om 'n eksklusiewe rooi tapyt vertoning van "Fiela se Kind" by te woon. Kloppers het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê haar metaforiese reis saam met die karakter van Fiela het op 12-jarige ouderdom begin....more9minPlay
September 07, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese bakkie......more4minPlay
August 31, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius luisteraars se vrae......more7minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,174 episodes available.