Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
September 14, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Renault......more4minPlay
September 11, 2019Naweekaktueel"Fiela Komoetie" is 'n rolmodel vir elke vrou - omdat sy deursettingsvermoê het, trots is op wie sy is, en nie bang is om te veg vir haar gesin nie. SO sê Zenobia Kloppers, die aktrise wat die hoofrol in die nuwe rolprentweergawe van "Fiela se Kind" vertolk. Meer as 400 mense het die week in Windhoek, Namibië die kans gekry om 'n eksklusiewe rooi tapyt vertoning van "Fiela se Kind" by te woon. Kloppers het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê haar metaforiese reis saam met die karakter van Fiela het op 12-jarige ouderdom begin....more9minPlay
September 07, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese bakkie......more4minPlay
August 31, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius luisteraars se vrae......more7minPlay
August 24, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Subaru en 'n JMC ......more7minPlay
August 24, 2019NaweekaktueelDie grootsheid van die skrywer Dalene Matthee word by hierdie jaar se Silwerskermfees ontgin, met 'n dokumênter oor haar lewe asook die wêreldpremières van die rolprente "Toorbos" en "Fiela se Kind". Die eerste vertoning van Fiela se Kind het ook wye debat onder die gehoorlede by die fees ontlok. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag....more4minPlay
August 18, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek het Wessel Pretorius nuus oor 'n brandstof besparingsrit.......more5minPlay
August 10, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief......more7minPlay
August 03, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes bakkie, en 'n Suzuki bussie......more8minPlay
July 27, 2019NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-bussie......more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.