Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.
February 10, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Subaru.....more5minPlay
February 03, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai Elantra...more4minPlay
January 27, 2018NaweekaktueelIn Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word 'n vraag oor die Dakar-tydren beantwoord....more6minPlay
January 20, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Lexus.....more5minPlay
January 13, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai en 'n Mercedes....more7minPlay
January 06, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius vandag 'n Alfa en 'n BMW....more9minPlay
January 06, 2018NaweekaktueelDie legendariese regisseur, draaiboekskrywer en kamera-man Koos Roets vier hierdie naweek sy 75ste verjaardag. Hy is die enigste Suid-Afrikaanse rolprentmaker wat met byna 200 krediete of "meldings" op die gerekende "International Movie-Database" kan spog. Al het sy loopbaan reeds in 1962 onder Jamie Uys begin - maak hy na 50 jaar steeds produksies vir plaaslike en internasionale gehore. Anna-Marie Jansen van Vuuren het meer....more7minPlay
December 29, 2017NaweekaktueelIn Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek toets hy vandag 'n elektries-aangedrewe BMW....more6minPlay
December 23, 2017NaweekaktueelDie Nasionale Bloeddiens vra dat mense op 'n gereelde basis bloedplaatjies en plasma skenk. Die streeksbemarkingsbestuurder by die Bloeddiens, Ivor Hobbs, het aan Jean Esterhuizen gesê bloedplaatjies word onder meer gebruik om bloed mee te stol en vir die behandeling van brandwonde. Hy sê bloedplaatjies se lewensduur is egter net vyf dae....more5minPlay
December 16, 2017NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek praat Wessel Pretorius met die tydrenjaer Giniel de Villiers oor die moordende Dakar-tydren wat vir hom voorlê....more7minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.