Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,174 episodes available.
December 08, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek kyk Wessel Pretorius na padveiligheid......more8minPlay
December 01, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel......more4minPlay
November 24, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius maniere om jou voertuig vir die langpad gereed te kry.......more10minPlay
November 17, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford en 'n Renault......more7minPlay
November 10, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-bakkie........more5minPlay
November 03, 2018NaweekaktueelIn Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek toets hy 'n Chinese sportnuts.....more9minPlay
November 03, 2018NaweekaktueelMet minder as drie dae oor voor die VSA se middeltermyn-verkiesing, het die Demokrate en Republikeine die groot kanonne uitgehaal in hulle laaste poging om steun te werf. Beide President Donald Trump en voormalige president Barack Obama is hierdie naweek besig met veldtogte. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag vanuit die Amerikaanse hoofstad, Washington D.C....more4minPlay
October 27, 2018NaweekaktueelDie storie van Racheltjie de Beer gaan uiteindelik op die silwerdoek vertel word. DIT volg nã jare wat die rolprentmakers met die idee gewoeker het. Johan Kruger, wat sy loopbaan in 1986 met die suksesvolle Shaka Zulu Tv-reeks begin het, is in die vervaardiger-stoel. Kruger sê nie wind, weer of sneeu, gaan hulle HIERDIE keer verhoed om die volksverhaal te verfilm nie. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag....more7minPlay
October 27, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius twee Datsuns.....more5minPlay
October 20, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Subaru, en hy praat met 'n luisteraar wat sy eie elektriese kar-ombouing gedoen het......more8minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,174 episodes available.