Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.
September 23, 2017NaweekaktueelSuid-Afrika het deel geword van die Verenigde Nasies se Program vir MIV/Vigs. Die ooreenkoms behels die bekendstelling van 'n koste-ooreenkoms wat die behandeling en bestuur van MIV op 'n revolusionere wyse kan verander in lae- tot middel inkomste lande. Die ooreenkoms kan die beskikbaarheid van die eerste bekostigbare, generiese behandeling bespoedig in die openbare sektor. Dit behels behandeling waarby net een pil gebruik word, en behoort verbruikers jaarliks sowat een-duisend Rand te kos. Marlinee Fouche berig dat die produk, bekend as Dolute-gravir oftewel DTG, deur die Wêreld Gesondheidsoganisasie aanbeveel word as 'n goeie alternatief vir die aanvanklike behandeling van die virus....more3minPlay
September 16, 2017NaweekaktueelNavorsers het op 'n buitengewine geval van aanpassing, of evolusie, afgekom. Die uitermatige lang voorpote van die Suid-Afrikaanse olieversamelende Rediviva by-spesie het juis so ontwikkel dat die bye by die bokhoringblom se olieproduserende buise uit te kom.Die bye se pote kan tot 23,4 mm lank word. Jean Esterhuizen het meer....more4minPlay
September 16, 2017NaweekaktueelDie tema van die fliek "Vaselinetjie" is dat God nie foute maak nie, maar die regisseur, Corne van Rooyen, het self op 'n tyd gewonder of hy nie 'n fout gemaak het met die fliek nie. Tog het "Vaselinetjie" met die prys as beste rolprent by hierdie jaar se Silwerskermfees weggestap. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,106 episodes available.