Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
September 08, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraar se vraag oor bakkies.......more6minPlay
September 01, 2018NaweekaktueelDie Hooggeregshof in Kaapstad het beslis dat die regering wetgewing in werking moet stel om tradisionele Moslem-huiwelike te erken. Die Vroue-Regsentrum het die aansoek in 2014 ingedien en aangevoer dat vroue en kinders geen wetlike beskerming geniet in die geval van dood of 'n egskeiding nie. Die hof het bevind dat dit ongrondwetlik is om nie die huwelike regtens te erken nie....more3minPlay
September 01, 2018NaweekaktueelProfessor Marinus Wiechers, een van Suid-Afrika se bekendste kenners oor grondwetlike reg, is in Pretoria in die ouderdom van 80 oorlede. Hy was ook voorheen vise-kansellier van Unisa. Wiechers was betrokke by die opstel van Suid-Afrika se interim grondwet in die vroeë negentigerjare. Anita Visser het een van sy oud-studente en vriende, Leon Wessels, gevra hoe hy Wiechers onthou....more8minPlay
September 01, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese enkelkajuit-bakkie.....more6minPlay
August 25, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo.....more6minPlay
August 18, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Hyundai-luikrug......more5minPlay
August 18, 2018NaweekaktueelDie 80-jarige voormalige Seketraris-Generaal van die Verenigde Nasies, Kofi Annan het gesterf. Annan, wat die Nobel Vredesprys vir humanitere werk gewen het, se dood is deur internasionale diplomate bevestig.Annan was die eerste swart Afrikaan wat die rol van die wereld se top diplomaat opgeneem het. Hy het twee termyne gedien vanaf 1997 tot 2006. Prof Dirk Kotze, 'n dosent in politieke wetenskap aan UNISA praat met Marietta Kruger oor sy nalatenskap.......more6minPlay
August 18, 2018Naweekaktueel'n Boere-egpaar wat nou reeds agt jaar lank in Senegal, in Noord-Oos Afrika, boer, het 'n uitnodiging gerig aan jong wit boere om vir 'n paar maande by hulle aan te sluit. Richard- en Amanda Belcher het gereageer op 'n Facebook video van 'n gewilde Afrikaanse sanger, oor die toekoms van wit boere in Suid-Afrika....more4minPlay
August 11, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mahindra-bakkie......more10minPlay
August 11, 2018Naweekaktueel'n Herrie het losgebars oor die "Academy of Motion Picture Arts and Sciences" se herstruktureringsplanne. Tonge is veral los oor die beplande "Gewildste film-kategorie" wat beplan om loket-treffers te beloon. 'n Dosent in Drama en Film Studies aan die Universiteit van Pretoria, Dr Chris Broodryk, sê hierdie toevoeging is 'n mistasting aan die Akademie se kant. Hy het aan Anna-Marie Jansen van Vuuren gesê dat die aanpassings met die oog op die 2019-toekennings met kykergetalle te doen het....more7minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.