Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
June 23, 2018NaweekaktueelDie Reisbedyf se winste het in die afgelope finansiele jaar met 6 persent gestyg. Dit is volgens 'n Reismark Indeksstudie wat Grant Thornton, vir die Vereniging van Suider Afrikaanse Reis Agente gedoen het. ASATA verteenwoordig 95 persent van die bedryf. Volgens die uitvoerende hoof van ASATA, is een van die redes dat die sentiment in die sake-sektor postief was, omdat persoonlike kontak met sakevernnote baie hoog geag word....more3minPlay
June 23, 2018Naweekaktueel'n Saak van poging tot moord is aanhangig gemaak teen die seun van die eienaar van 'n vulstasie in Durban. Die seun het na bewering petrol oor 'n werknemer gegooi, en haar aan die brand gesteek. Sy het ernstige brandwonde opgedoen. Die 31-jarige slagoffer is haar gesin se broodwinner, en kan nie terugkeer werk toe nie. Die voorval het sowat 'n maandgelede gebeur. Marlinee Fouche berig....more2minPlay
June 23, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Peugeot......more5minPlay
June 16, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Toyota Prado......more6minPlay
June 16, 2018NaweekaktueelDie ATKV het pas 'n taalsimposium aangebied om kwessies te bespreek wat in ag geneem behoort te word indien 'n handves van taalregte vir Suid-Afrika saamgestel sou word. Verskeie rolspelers wat betrokke is by taalregte het aan die gesprek deelgeneem. Die taalaktivis en prokureur Cerneels Lourens, het aan die einde van die simposium sy voorstel oor hoe so 'n beleid kan lyk, bekend gestel. Dit is saamgestel uit sy ervaring van taalkwessies uit 15 van sy vorige sake. Marlinee Fouche was daar......more4minPlay
June 09, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek behandel Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief......more8minPlay
June 02, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford......more5minPlay
May 26, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese sportnuts-voertuig......more5minPlay
May 19, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n blitsvinnige Mercedes sportmotor......more4minPlay
May 12, 2018NaweekaktueelIn sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel......more4minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.