Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Op Maroela Media se debatsplatform, "Nóú pra’ jy", word daar meningstukke, rubrieke en lesersbriewe gepubliseer. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.... more
FAQs about Nóú pra’ jy:How many episodes does Nóú pra’ jy have?The podcast currently has 67 episodes available.
April 09, 2023Groentetuine in bande: Plan van hoopDeur Freek RobinsonDaar is hoop en daar is ʼn plan. Steven Barnard lei mense op hoe om met ʼn ou motorbuiteband en ʼn plastiek 2 liter Coke-bottel ʼn eie mini groentetuin te maak....more6minPlay
March 22, 2023Saam sing voor die duurste vioolDeur Chris Chameleon In ʼn heelal, nie ver van hier nie, het al die viole op die planeet Hiër eendag skielik opgeraak. Daar was nêrens ʼn enkele viool te bespeur nie....more7minPlay
March 07, 2023Vryheidsvegters of onderdrukkers?Deur Freek RobinsonDie werklike toets vir demokrasie is hoe die samelewing regeer word. In Suid-Afrika word dit ʼn al droewiger prentjie....more7minPlay
February 15, 2023Die onmeetbare waarde van skottelgoedwaterDeur Chris ChameleonDis 9:30 op ʼn Dinsdagoggend en ek staan voor die wasbak en skottelgoed was....more6minPlay
February 10, 2023Kerke ontmoet in BethlehemDeur Freek RobinsonHulle het beraadslaag oor die veranderende rol van die kerk gegewe die dwingende werklikhede waarmee die instelling te kampe het....more5minPlay
January 07, 2023Die Skotse boerseunHierdie verhaal is op die werklikheid gegrond, maar hier en daar het die verteller homself grasie gegee om gapings aan te vul. Die verhaal begin op ʼn skip tussen Kaapstad en Durban....more11minPlay
December 07, 2022Die Babelse verwarring van die taaldebatDeur Freek RobinsonDie ironie is dat mense uit al tien van die plaaslike taalrykdom ʼn geneigdheid het om al hoe meer die één vreemde taal aan hierdie bodem en boonop die koloniale-taal, Engels, te gebruik....more7minPlay
December 02, 2022Sweef soos 'n kunstenaar bo die werklikheidDeur Chris ChameleonDaar is ʼn goeie dosis praktiese werklikheid wat jy tussen die swewende mens se verbeelding en die liggaam wat hierdie verbeelding huisves moet inprop om die onafwendbare verplettering te fnuik....more5minPlay
November 07, 2022Die Moot se mense maak mooi!Deur Freek RobinsonSo ver as wat ons ry, is daar geen papiere of plastiese sakke wat rondlê nie. In ʼn parkie is die gras mooi gesny. Speelgoedrame is helder geverf. Dis ʼn lus om in die straat af te ry....more6minPlay
November 03, 2022(Ont)hougoed in ʼn weggooiwêreldDeur Chris ChameleonIn ʼn wêreld waarin ons alles weggooi, vinnig vervang, in ʼn wêreld van die nie-blywende, vind ek waarde in die onderhoud van langtermynverhoudings....more5minPlay
FAQs about Nóú pra’ jy:How many episodes does Nóú pra’ jy have?The podcast currently has 67 episodes available.