Nóú pra’ jy
Download on the App Store

Nóú pra’ jy episodes

  • Die Rooi Gevaar
    Deur Freek Robinson
    Vandag weet ons daar het niks gekom van die rooi gevaar of die totale aanslag nie. Op die ou einde is ons maar almal mense met dieselfde behoeftes en probleme, ongeag ideologie.
    6 min
  • Oor almal wat uitgesluit word
    Deur Freek Robinson
    Een van die eerste hoë profiel mense wat kritiek teen die inisiatief uitgespreek het, was Christo van der Rheede – ʼn “bruinman” wat al diep spore in “Afrikaner”-instansies getrap het soos AgriSA en die Afrikaanse Handelsinstituut.
    7 min
  • Chris Chameleon: Die misdaad van pornografie
    Deur Chris Chameleon
    As eerste mis-daad (so gespel, want ek onderskei hier tussen die wet en die waarde) noem ek dit wat vir my onlangs van groot belang geword het, met my toetrede tot enorme, dog eksklusiewe kliek van ouerskap.
    7 min
  • Chris Chameleon: Kuns vir wins
    Deur Chris Chameleon
    Daar is nog slegte nuus: Daar is geen resep nie. As daar was, sou die skrywer van daardie resep die resep self kon verkoop vir meer geld as wat daar ooit uit enige toepassing van die resep verdien kan word.
    7 min
  • Dis nie so maklik om te oordeel nie
    Deur Freek Robinson
    Veelvoudige rituele word toegepas internasionaal. Sommige heel onskuldig – soos sê nou maar ʼn universiteit se gradeplegtigheid tot die inisiasie van jong Xhosa-seuns wie se besnydenis dikwels lei tot die dood. Jy kan nie sommer sê wat is reg of verkeerd nie.
    6 min

About Nóú pra’ jy

From the publisher's feed

Op Maroela Media se debatsplatform, "Nóú pra’ jy", word daar meningstukke, rubrieke en lesersbriewe gepubliseer. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.