Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Op Maroela Media se debatsplatform, "Nóú pra’ jy", word daar meningstukke, rubrieke en lesersbriewe gepubliseer. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.... more
FAQs about Nóú pra’ jy:How many episodes does Nóú pra’ jy have?The podcast currently has 66 episodes available.
September 26, 2024Chris Chameleon: Die vergestalting van my manlikheidDeur Chris ChameleonMaar indien dit ʼn seuntjie is, moet hy eendag, vroeër of later, sy moeder se rokpante laat gaan en die rubikon oorsteek om die uitdaging van manlikheid aan te durf en dit te vergestalt....more7minPlay
September 04, 2024In 'n staat van traumaDeur Freek Robinson So veel as wat praktiese stappe nodig is om misdaad te beperk, so nodig is dit dat trauma- en sielkundige berading geredelik beskikbaar moet wees vir die duisende slagoffers van misdaad....more5minPlay
August 29, 2024Chris Chameleon: Kom ons MAGA vir goud!Deur Chris ChameleonEk wil my eerder hier bemoei met die meer tradisionele aspekte van die Olimpiese Spele en menslike uitnemendheid, asook die tanende belangstelling in atletiek. Die wêreld het MAGA (make athletics great again) nou nodiger as ooit....more9minPlay
August 07, 2024Vind die Mandela in jouDeur Freek RobinsonMinister McKenzie het met entoesiasme vertel hoe hy as bende-misdadiger tot “bekering” gekom het deur Nelson Mandela se boodskap van ubuntu en vergiffenis. So kan elkeen die Mandela in hulself vind en help bou aan ʼn verenigde nasie....more5minPlay
July 23, 2024Chris Chameleon: ʼn WonderwerkieDeur Chris ChameleonEn so het dit gekom dat Gijs tydens sy drafsessie presies daar verby gedraf het, die beursie wat uit my sak geval het gesien, dit as myne herken het en... Wel, dankie God, en dankie Gijs....more5minPlay
July 10, 2024Wanneer die inbraak nie ‘erg’ genoeg is nieDeur Freek RobinsonToe die polisie by ons huis aandoen, het hulle gou belangstelling verloor toe hulle hoor niemand is beseer nie en dat dit nie ʼn ernstige diefstal was nie....more6minPlay
July 01, 2024Chris Chameleon: Die sprokie van die jagter en die waterdraerDeur Chris ChameleonLank, lank gelede, was die mens baie eenvoudiger as nou. Hulle het so te sê kaalbas rondgeloop, in die grond gekrap om uintjies te kry en sprinkane gevreet vir kos....more7minPlay
June 06, 2024Die Rooi GevaarDeur Freek RobinsonVandag weet ons daar het niks gekom van die rooi gevaar of die totale aanslag nie. Op die ou einde is ons maar almal mense met dieselfde behoeftes en probleme, ongeag ideologie....more6minPlay
May 22, 2024Chris Chameleon: Muilband FMDeur Chris ChameleonDaar het in die afgelope 30 jaar ʼn kultuur van selfsensuur langsamerhand die strop al nouer om die keel van wit omroepers getrek....more7minPlay
May 03, 2024Oor almal wat uitgesluit wordDeur Freek RobinsonEen van die eerste hoë profiel mense wat kritiek teen die inisiatief uitgespreek het, was Christo van der Rheede – ʼn “bruinman” wat al diep spore in “Afrikaner”-instansies getrap het soos AgriSA en die Afrikaanse Handelsinstituut....more7minPlay
FAQs about Nóú pra’ jy:How many episodes does Nóú pra’ jy have?The podcast currently has 66 episodes available.